Regeer 'n land
Moet wette instel oor regte en verantwoordelikhede van die land se burgers, lewering van dienste, voorsien
infrastruktuur met hul inkomste. Inkomste – hoofsaaklik belasting
Demokraties: Alle kiesers (bo 18) verkies die regering
Diktator: Persoon wat regeer sonder dat hy of sy demokraties verkies is.
Vergader in parlement en debatteer oor wette. As meerderheid wette aanvaar, word dut onderteken deur
almal.
Verskillende vlakke
• Nasionale regering
◦ Wetgewende tak – debatteer wettte in parlement
◦ President – het uitvoerende gesag
◦ Regbank – onafhanklik en bestaan uit die:
▪ Grondwetlike hof
▪ Appelhof
▪ Hooggeregshof
▪ Landdroshowe
◦ Al die bogenoemdes moet volgens Grondwet optree – hoogste wet in land
• Provinsiale regerings – In beheer van 9 provinsies. Primier in bevel van sake en departement
van die provinsie en is die leier van party wat die provinsiale verkiesing gewen het.
• Plaaslike regering
◦ Metropolitaanse munisipaliteite – 8 grootste stede
◦ Plaaslike munisipaliteite – 231 gebiede buite 8 metropolitans
◦ Distriksmunisipaliteite – 3-6 plaaslike munisipaliteite in een distrik. 46 in S.A.
Rol van regeringvlakke
President:
President stel kabinetministers aan as howe van regeringsdepartemente om belange van mense te
verteenwoordig.
Staatsamptenare kyk of departemente doeltreffend werk
• Mense benodigsekere dienste wat private sektor nie kan voorsien, bv. Rioolwerke
• Werkvoorsiening
• Ekonomiese groei in land.
• Werk met privaat ondernemings om hulpbronne volhoubaar te gebruik en menslike hulpbronne te
ontwikkel
Provinsiaal:
Premier stel lede van uitvoerende raad (LUR) aan as howe van elke provinsiale departement. Hul stel dan
direkteurs en amptenare aan.
Departemente in provinsie:
• Finansies • maatskaplike ontwikkeling kultuur
• Ekonomiese ontwikkeling • vervoer • landbou
• Toerisme • openbare werke • plaaslike
• Behuising • beplanning en omgewing regeringsdepartemente
• Onderwys • sport, ontspanning en • veiligheid en sekuriteit
Plaaslik:
Kry al hul verantwoordelikhede van provinsiaal, maar is steeds in beheer van prov. regering.
Departemente in plaaslik:
• Elektrisiteitvoorsiening • vullisverwydering • munisipale paaie
• Water vir huishoudelike • brandweer • openbare vervoer
gebruik • munisipale • slagpale en
• rioolen sanitasie gesondheidsdienste varsproduktemarkte
• stormwaterstelsels • besluite oor grondgebruik • biblioteke en parke