Die bokser
- ERNST VAN HEERDEN
TITEL Die titel dui op die beskrywing van ‘n
bokser en ‘n boksgeveg
22 versreëls
11 rymende koeplette – dui op die
feit dat daar net twee boksers in die
STRUKTUUR bokskryt is
Slegs drie hoofletters, versreëls 1,
19 & 21
TEMA ‘n Boksgeveg – aksies en reaksies
TOON Angstig
Spannend
STEMMING Hartseer
Donker
Die lewe is soos ‘n boksgeveg, mens is
BOODSKAP veglustig en gereed, maar die aanslae
van die lewe maak jou weerloos
, Die bokser
- ERNST VAN HEERDEN
1. Die grense van die klein kryt
2. is hellende onvastigheid,
3. waar wit bors fier teen wit bors staan
4. en skim teen skim die skynhou slaan;
5. die lyf word wieging - ritmies, sterk -
6. tot skerm en liemaak ingeperk;
7. vier donker oë blits fel en woes,
8. wyl twee gedaantes mik en koes;
9. maar elk groteske vuis se smak
10. laat lis en weerstand verder knak …
11. die liggaam is so rank gebou
12. en weerloos teen dié man se hou;
- ERNST VAN HEERDEN
TITEL Die titel dui op die beskrywing van ‘n
bokser en ‘n boksgeveg
22 versreëls
11 rymende koeplette – dui op die
feit dat daar net twee boksers in die
STRUKTUUR bokskryt is
Slegs drie hoofletters, versreëls 1,
19 & 21
TEMA ‘n Boksgeveg – aksies en reaksies
TOON Angstig
Spannend
STEMMING Hartseer
Donker
Die lewe is soos ‘n boksgeveg, mens is
BOODSKAP veglustig en gereed, maar die aanslae
van die lewe maak jou weerloos
, Die bokser
- ERNST VAN HEERDEN
1. Die grense van die klein kryt
2. is hellende onvastigheid,
3. waar wit bors fier teen wit bors staan
4. en skim teen skim die skynhou slaan;
5. die lyf word wieging - ritmies, sterk -
6. tot skerm en liemaak ingeperk;
7. vier donker oë blits fel en woes,
8. wyl twee gedaantes mik en koes;
9. maar elk groteske vuis se smak
10. laat lis en weerstand verder knak …
11. die liggaam is so rank gebou
12. en weerloos teen dié man se hou;