Die titel is ‘n verwysing na die datum
TITEL van die eerste demokratiese verkiesing
in Suid-Afrika
Vrye vers
Strofe- en versreëllengtes wissel
ʼn Vaste rympatroon ontbreek
STRUKTUUR Leestekens en hoofletters ontbreek
Vrye vers beklemtoon dat die
spreker “vry” is.
Alle mense, ongeag ras of kleur, is na
TEMA die beeld van God geskape en daarom
gelykwaardig
TOON Bloemig
Opgewonde
STEMMING Tevredenheid
Hoop
Die eerste demokratiese verkiesing het
BOODSKAP 27 Aprilʼngehad.
groot impak op mense se lewens
1994 Alle Suid-Afrikaners moet van
- VINCENT OLIPHANT
die verlede vergeet en as ’n verenigde
front fokus op die toekoms van die land.
27 April 1994
- VINCENT OLIPHANT
, 1. uiteindelik vou ek die verlede toe
2. knyp sy vlerk tussen duim en vinger vas
3. tot hy veilig deur ‘n gleuf in die geskiedenis glip
4. en anderkant
5. wonderbaarlik
6. vry
7. die duif van vrede sy blou vlerke sprei
8. sodat my nuutgebore stem na woorde smag
9. om ‘n lied vir my land
10. soos ‘n vlag aan die tong te laat sweef
11. bo die geruislose val van skanse van die vel
12. sodat ek vry uit die vreemdeling tree
13. om in die oë van die vergetenes en langverlorenes
14. uiteindelik myself te kan sien
15. soos iemand wat ek nooit geken het nie
16. om aan hulle die hand te gee
17. en te voel hoe vlees en bloed ontmoet
18. want een lyn van bloed loop deur die eeue
19. loop deur die ganse geskiedenis
20. loop deur elke uithoek van die land
21. loop deur my en loop deur jou
22. van Genesis tot nou
1 uiteindelik vou ek die verlede toe ●Spreker wag al lank vir hierdie oomblik
(stemreg )