100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Class notes

Class notes Natuurwetenskap

Rating
-
Sold
-
Pages
15
Uploaded on
28-10-2024
Written in
2024/2025

Die dokumente bevat opsommings van kwartaal 3 en 4. Dit is in vraag en antwoord formaat en leerders leer soveel makliker met hierdie tegniek. Die opsommings is kleurvol, maklik om te leer en eenvoudig.










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
October 28, 2024
Number of pages
15
Written in
2024/2025
Type
Class notes
Professor(s)
Aimee goss
Contains
Kwartaal 3+4

Content preview

Gossclass Opsommings©



NATUURWETENSKAP
Graad 8, Kwartaal 4
Aarde en die ruimte
Eenheid 1: Die Sonnestelsel
Die son:

1. Wat is die naaste ster aan die aarde?
 Die son.
2. Wat is die grootste voorwerp in ons sonnestelsel?
 Die son.




 Ster naaste aan die aarde.
 Hoofbron van energie
 Waterstofgas word na heliumgas
omgeskakel
 Donker kolle is sonvlekke




3. Hoeveel keer groter is die massa van die son as teenoor die aarde?
 Die massa van die son is ongeveer 333 000 keer die grootte van
die massa van die aarde.
4. Waaruit bestaan die son?
 Uit n bal brandende gasse wat lig en hitte afgee.
5. Waarvan is die son se energie afkomstig?
 Van kragtige kernreaksies wat ook kerfusie genoem word.
6. Wat is die sonvlekke op die son?
 Dit is groot donker kolle op die son.


1

, Gossclass Opsommings©


7. Hoe word die sonvlekke op die son veroorsaak?
 Deur ingewikkelde interaksies met die son se magneetveld.
8. Wat is die temperatuur van n sonvlek?
 Ongeveer 3 800 kelvin (K).
9. Wat is die son se oppervlaktemperatuur?
 Ongeveer 5 800 kelvin (K).
10. Wat is die temperatuur van die son se kern?
 Ongeveer 15, 6 miljoen kelvin (K).
11. Watter eenheid gebruik wetenskaplikes om temperatuur te meet?
 Wetenskaplikes gebruik kelvin (K) om temperatuur te meet, nie
grade Celcius (◦C) nie.
12. Watter element is die ligste element?
 Waterstof.
13. Hoeveel % bestaan die son uit waterstof, helium en ander gasse?
 74, 5% waterstof.
 24, 5% helium.
 1% ander gasse soos metale.
14. Noem 6 goed wat rondom die son wentel?

8
Planete

Dwerg-
Komete planete

Voorwerpe
wat
rondom die
son wentel:

Meteoriete Mane



Asteroïdes




2
R161,33
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
aims20030502

Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Natuurwetenskap Pakket Kw. 3+4
-
2 2024
R 322,33 More info

Get to know the seller

Seller avatar
aims20030502 Myself
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
0
Member since
2 year
Number of followers
0
Documents
6
Last sold
-
GossClass Opsommings

Opsommings vir gr.8 te koop.

0,0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions