100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Die Bokser Gedig Afrikaans HL Gr. 12

Rating
-
Sold
-
Pages
10
Uploaded on
27-10-2024
Written in
2023/2024

Die gedig, die bokser, is reël vir reël ontleed. Vrae en antwoorde volg na die hele ontleding van die gedig. Die gedig is so maklik as moontlik geontleed en opgesom om leer maklik en effektief te maak. Die opsommings is inlyn met die KABV en ATP.

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
October 27, 2024
Number of pages
10
Written in
2023/2024
Type
Summary

Subjects

Content preview

, Die bokser- Ernst van Heerden

1. Die grense van die klein kryt

2. is hellende onvastigheid,



3. waar wit bors fier teen wit bors staan

4. en skim teen skim die skynhou slaan;



5. die lyf word wieging – ritmies, sterk –

6. tot skerm en liemaak ingeperk;



7. vier donker oë blits fel en woes,

8. wyl twee gedaantes mik en koes;



9. maar elk groteske vuis se smak

10. laat lis en weerstand verder knak ...



11. die liggaam is so rank gebou

12. en weerloos teen dié man se hou;



13. tog sal my mokerslag hom tref

14. waar hy hom vaag en grynsend hef,



15. sy beeld versplinter in die glas

16. waar netnou my gestalte was;



17. ʼn flikker-weerskyn word verskerf,

18. ʼn lyf stort soos ʼn koring-gerf ...



19. Wie is die TEMA: Weerloosheid/aftakeling van die mens.
man wat BOODSKAP: Die lewe is eintlik maar ʼn boksgeveg - die dood is
roerloos lê,
uiteindelik die wenner.
20. wie’t ʼn LEWENSWAARHEID: die mens (bokser) is weerloos teen die aanslae van die
bekende naam lewe (opponent).
gesê?
Al baklei die mens hoe hard, sal die mens uiteindelik
die knie voor die dood moet buig.
21. Waarom die skaar aan’t roep en fluit,

22. en waarom flakker ligte uit ...?

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
tamrynbosch Tutor Doctor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
14
Member since
3 year
Number of followers
1
Documents
13
Last sold
4 weeks ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions