, SUSAN BOYLE
1. daar staan jy inskrywing 43212
2. voor die pilatusse van Britain’s got talent
3. aangeja soos ’n skaap
4. miserabel vaal in die lig verguis
5. die monobrou en die kapsel raam
6. jou vertelsel van ’n klein Nasaret
7. Simon spot, skares jou uit:
8. jy is die grap van die jaar
9. met die eerste woorde van I dreamed a dream
10. het jy vanuit vernederende vooroordeel
11. hulle en miljoene ander op YouTube
12. in ongeloof laat aanskou
13. hoe jy jare se troeteltalent
14. aan die hele wêreld skenk
Italiaanse sonnet
- Oktaaf+ sestet
wendig
Uiteensetting van gedig
TITEL: minder aantreklike skotse vrou
r.1 “daar” – bywoord van plek
- Voorplasing
- Beklemtoon dat deelnemers uitgelewer is aan die gehoor en die beoordeelaars
[toeskouers]
“jy”- stylfiguur: apostroof (spreek iemand aan as hulle nie daar is nie)
- Verwys na titel Susan Boyle
- Sonder haar uit tussen die 1000de mense
43212- haar nommer