100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Suiwer Wiskunde Gedig Gr. 12 Afrikaans HL

Rating
-
Sold
-
Pages
6
Uploaded on
27-10-2024
Written in
2023/2024

Die gedig, Suiwer Wiskunde is reël vir reël ontleed. Vrae en antwoorde volg na die hele ontleding van die gedig. Die gedig is so maklik as moontlik geontleed en opgesom om leer maklik en effektief te maak. Die opsommings is inlyn met die KABV en ATP.

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
October 27, 2024
Number of pages
6
Written in
2023/2024
Type
Summary

Subjects

Content preview

, SUIWER WISKUNDE:
1.Die uurwerk kantel. En die ligbruin by

2. hang roerloos voor die blom wat nooit bevrug

3. word, nooit sal saadskiet, welk, en nooit verby

4. hierdie verstarde uur sal groei. Die lug

5. het stil soos ys gaan staan, so wit en blou.

6. Die brander wat wou oorbuig, val, en skuim,

7. bly in sy ligte sirkels vasgehou

8. en moet sy see ’n ewigheid versuim.




TYD: mens is vasgevang in tyd.

Tyd is n dimensie



TITEL:

- Verwys na iets presies,logies en voorspelbaar
- Teenoorgestelde van suiwer wiskunde is toegepaste wiskunde.
- Suiwer wiskunde is meer abstrak van aard
- Studie van tyd is belangrik in suiwer wiskunde
- Title is indentifiserend en informatief: moontlikheid van n stolling van tyd word
ondersoek
- Title dui daarop dat die stolling van tyd soos in wiskunde n hipotese is
- S-alliterasie en die voorplasing van “suiwer”



METAFISIESE GEDIG:

• Gedig is/handel oor digkuns/woordkuns
• Gedig beeld uit hoe woorde als laat verstar in n gedig as dit neergepen word op
papier




ONTLEDING:

r.1 “kantel” - Letterlik: die horlosie val om
Figuurlik: die tyd staan stil
Die kort eerste sin hef die finaliteit uit dat die handelinge of bewegings nie kan
voortgaan nie.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
tamrynbosch Tutor Doctor
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
14
Member since
3 year
Number of followers
1
Documents
13
Last sold
4 weeks ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions