Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 11 pages
Summary

Summary Fisiese Wetenskappe Fisies Graad 10 Kwartaal 4

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 11 pages

Hierdie opsommings het 'n dik handboek wat onmoontlik gelyk het om te leer, gou-gou moontlik gemaak om te leer. Alle hoofstukke per kwartaal is ingesluit in die dokument van die spesifieke kwartaal. Elke hoofstuk se werk is so eenvoudig as moontlik opgesom om leer maklik, vinnig en effektief te maak. Kleur en prentjies is gebruik in die opsommings om leer makliker en meer effektiewer te maak. Slegs Kwartaal 4 se werk is opgesom in die opsommings. NOTAS INLYN MET KABV EN ATP

Content preview

FISIKA KWARTAAL 4 :

LONGITUDINALE GOLWE:


LONGITUDINALE GOLF : n golf waar die versteuring/verplasing van die medium
ewewydig is aan die voorplantingsrigting van die golf



Verdigtings is dele waar die kronkels van die veer na aan mekaar is.



Verdunnings is die dele waar die kronkels van die veer uitmekaar is.



GOLFLENGTE,FREKWENSIE,AMPLITUDE EN PERIODE:
GOLFLENGTE:

- Die afstand tussen die middelpunte van 2 opeenvolgende verdigtings of 2
opeenvolgende verdunnings
- In meter (m) gemeet



AMPLITUDE:

• Amplitude (A) vir n transversale golf is die maksimum verplasing van die golf
vanaf die ewewigsposisie van die medium na n verdikking of verdunning.
• In meter (m) gemeet




FREKWENSIE:

◼ Aantal verdigtings wat in een sekonde by n gegewe punt verby gaan
◼ In Hertz (Hz) gemeet



PERIODE:

➢ Die tyd wat dit neem vir een volledige golf om by n punt verby te beweeg
➢ In sekonde (s) gemeet
1
➢ f=
𝑇

, SPOED VAN N LONGITUDINALE GOLF:

: die spoed waarteen die puls deur die medium in die voorplantingsrigting van die
golf beweeg



Word bereken as-

SPOED= FREKWENSIE x GOLFLENGTE

OF v=fλ




KLANK GOLWE:


KLANK AS N LONGITUDINALE GOLF:

• klank ontstaan d.m.v. vibrasies



scenario – n brandende kers voor n luidspreker:

1. as die luidspreker klank produseer beweeg die vlam van die kers heen en
weer
2. die lugmolekules aan die voorkant van die luidspreker word in n horisontale
rigting gevibreer (ossilleer)
3. as klank deur die luidspreker geproduseer word beweeg die diafragma na
buite en word lug in die nabyheid saamgedruk om n VERDIGTING te vorm
4. die lug stoot ander lug daar naby vorentoe en die verdigting word oorgedra.
5. Wanneer die diafragma na binne beweeg word lug uitgedruk en vorm n
verdunning
6. As diafragma herhaaldelik vibreer ,vorm n reeks van verdigtings en
verdunnings wat in die lug beweeg
7. As daardie verdigtings en verdunnings na die vlam beweeg,beweeg die
vlam heen en weer.
8. Soos die deeltjies aanhou om teen mekaar te druk,beweeg die klankgolf
deur die lug.



Daarom is klankgolwe,drukgolwe.

➔ Beteken dat klankgolwe vinniger sal beweeg in n medium waar die deeltjies
naby aan mekaar is.

Connected book
 image
Wilma Alberts, Ronel Bernardo, Sias Conradie, Doc Scientia Centre Doc Scientia Physical Sciences. Physics
Publisher: 2013 ISBN: 9781920537128 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
103
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Term4\\\'s work
Uploaded on
October 25, 2024
Number of pages
11
Written in
2022/2023
Type
Summary
R80,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
tamrynbosch
4,5
(2)
Sold
16
Followers
1
Items
13
Last sold
6 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions