100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 9 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie + Rek) Kwartaal 4 Opsommings (Via Afrika)

Rating
-
Sold
-
Pages
9
Uploaded on
23-10-2024
Written in
2024/2025

Graad 9 EBW (Ekonomie+Rek) Opsommings Kwartaal 4 (Via Afrika): Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller. Inhoud: Die Ekonomie Onderwerp 2:  Entrepreneurskap: Die sakeplan Finansiele geletterdheid Onderwerp 1:  Finansiële geletterdheid: Transaksies - kontant en krediet

Show more Read less









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
October 23, 2024
Number of pages
9
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

, Formaat van ‘n sakeplan
Konsep van ‘n sakeplan
Die dekblad
• 'n Sakeplan toets sake-idee voor belegging.
• Sluit die naam, logo, slagspreuk en tipe • Word gebruik om belanghebbendes te oortuig dat
sakeonderneming in. die sakeonderneming ‘n sukses sal wees.
• Entrepreneurbesonderhede (naam, adres, • Belangrikheid van die sakeplan:
kontakbesonderhede). - Moedig die entrepreneur aan om hul
• Datum van die aanbieding. gedagtes op skrif te stel.
- Plan van aksie – verskaf 'n kontrolelys wat
O2: gebruik word om die rigting van die
Entrepreneurskap: sakeonderneming uit te stippel.
Inhoudsopgawe Die sakeplan (A) - Help die entrepreneur om finansiering te
bekom.
• Identifiseer die sakeplanpunte. - Grondslag vir toekomstige verbetering.
• Opskrifte is genommer en bladsynommers
dui die bladsye aan waarop die opskrifte
gevind word.



Komponente van ‘n sakeplan
Beskrywing van die produk of diens • Identifiseer en definieer doelwitte.
wat die sakeonderneming aanbied • Bedryf en bestuurstruktuur van die sakeonderneming.
• Berekeninge van verwagte verkope en koste.
• Beskryf die produk/diens. • SWOT-analise.
• Verduidelik die gebruik van die produk of die tipe • ‘n Omskrywing van bestuur, bemarking, produksie/operasionele
diens. aktiwiteite en finansieringstrategieë.
• Sluit 'n prent in vir illustrasie. • Verduideliking van die bedrag en soort befondsing wat benodig
word.
• Dien as 'n kontrolelys vir die identifisering en regstelling van
kwessies.




GR9 EBW K4 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA Summaries SA
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
552
Member since
2 year
Number of followers
193
Documents
697
Last sold
3 days ago

4,4

67 reviews

5
44
4
12
3
8
2
3
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions