, Inskrywing van die Debiteuregrootboek
en Algemene Grootboek
Inskrywing van die Debiteuregrootboek • 'n Dokument met die volgende inligting word
O2: Finansiële uitgereik wanneer 'n transaksie tussen 'n
• Debiteuregrootboek = ‘n hulpgrootboek wat aparte
sakeonderneming en 'n debiteur plaasvind:
rekeninge vir elke debiteur bevat. geletterdheid: - Debiteur se naam.
• Elke debiteur se individuele rekening som al hul
transaksies op en dui aan hoeveel hulle die Krediettrans- - Transaksie datum.
- Soort transaksie.
sakeonderneming skuld. aksies - - Bedrag.
• Individuele inskrywings vir debiteure word daagliks van
debiteure (A) • Die oorspronklike dokument word aan die debiteur
die joernale na die debiteuregrootboek ingeskryf.
gegee.
-
• Die duplikaatdokument word gebruik om die
transaksie in 'n joernaal in te voer as die boek van
• Hoofpunte om te onthou wanneer ‘n Debiteuregrootboek ingeskryf word:
eerste inskrywing:
- Die joernaalinskrywing word op die dag van die transaksie na die individuele
- Indien geld van die debiteur as betaling op die
rekening van die debiteur ingeskryf.
- Brondokument en nommer word in die besonderhedekolom aangegee. rekening ontvang word – word 'n kwitansie
- uitgereik en die duplikaatkwitansie word gebruik
- Die betrokke debiteur se folionommer word in die joernaal ingeskryf as verwysing om die transaksie in die KOJ in te skryf.
na watter rekening dit ingeskryf is. - kredietverkope aan 'n debiteur – 'n kredietfaktuur
- Kredietaankope verhoog die bedrag wat die debiteur skuld (B+) – die word uitgereik, en die duplikaatkredietfaktuur
debiteurerekening word gedebiteer. word gebruik om die transaksie in die DJ in te
- Die bedrag wat die debiteur skuld sal afneem wanneer betalings op die skryf.
debiteurerekening (B-) gemaak word – die debiteurerekening word gekrediteer. -
- Na elke nuwe inskrywing word die saldo soos volg bereken:
* Beginsaldo + Debietinskrywing = Eindsaldo.
* Beginsaldo – Kredietinskrywing = Eindsaldo.
- Indien die debiteur geld skuld word dit as 'n beginsaldo op die eerste dag van die
maand geskryf wat die rekening gelewer word.
- 'n Lys van al die eindsaldo's verskuldig deur die debiteure word op die laaste dag
van die maand saamgestel – die debiteurelys.
- Die totaal van die debiteurelys en die eindsaldo van die
debiteurekontrolerekening in die Algemene Grootboek moet gelyk wees.
-
GR9 REK K3 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)