Tyd / Time: 2 URE
Punte / Marks: 150
Graad / 12
Grade:
Vak / Subject: BESIGHEIDSTUDIES
Vraestel / 2
Paper:
Naam en Van / Name and
Surname:
Sterkte met jou eksamen!
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Bestaan uit DRIE vrae.
(Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie
afdeling.)
AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae.
Beantwoord enige EEN van twee vrae in hierdie afdeling.
2. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en let op wat vereis word.
Let daarop dat SLEGS die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die
EERSTE vrae in AFDELING C nagesien sal word.
3. Nommer die antwoorde noukeurig volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik word. Geen punte sal toegeken word vir verkeerd
genommerde antwoorde nie.
4. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne
geskryf word.
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / Vak / Datum / Date:
12 BS Vraestel 2 NOV 2024
Grade: Subject:
, 5. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte
van 'n antwoord te bepaal.
6. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn vir nasien en tydtoedeling wanneer
elke vraag beantwoord word.
AFDELING A VRAAG PUNTE TYD
A: KORTVRAE - VERPLIGTEND 1 30 20 min
2 40
B: DRIE direkte/indirekte tipe vrae 2 x 30
3 40
KEUSE: Beantwoord enige TWEE min
4 40
C: TWEE opsteltipe vrae 5 40
40 min
KEUSE: Beantwoord enige EEN. 6 40
TOTAAL 150 2 uur
7. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy, bv. VRAAG 1 –
nuwe bladsy, VRAAG 2 – nuwe bladsy.
8. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / Vak / Datum / Date:
12 BS Vraestel 2 NOV 2024
Grade: Subject:
, VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoord op die volgende vraag
gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die korrekte letter
langs die vraagnommer neer.
1.1. In 'n … maatskappy sal interne aandeelhouers die eerste (2)
1
opsie hê indien 'n aandeelhouer sy/haar aandele wil
verkoop.
A. publiek
B. nuut
C. staatsbesit
D. privaat
1.1. Om nie 'n werknemer se MIV-status aan ander kollegas (2)
2
bekend te maak nie, verwys na die reg op ...
A. privaatheid
B. inligting
C. sekuriteit
D. veilige omgewing
1.1. Die drievoudige basislyn bestaan uit ... (2)
3
A. wins, mense, plek
B. mense, planeet, prosedures
C. wins, mense, planeet
D. prosedures, prys, produk
1.1. Fanie het sekere verantwoordelikhede weens die pos (2)
4
waarin hy aangestel is. Dit verwys na…
A. leierskap.
B. bestuur.
C. gemeenskap.
D. aanstelling.
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / Vak / Datum / Date:
12 BS Vraestel 2 NOV 2024
Grade: Subject:
, 1. In die … stadium daag spanlede mekaar se idees uit. (2)
1.5
A. normering
B. vorming
C. bestorm
D. konflik
[10]
1.2 Gebruik die gegewe woorde in die blokkie om die sinne te voltooi.
Skryf slegs die woord langs die vraagnommer neer.
vennootskap ; visuele hulpmiddels; brosjure ; vaste
deposito;
diversiteit ; besigheid verslag
'n Besigheid gee aandag aan … wanneer hulle mense van
1.2.1 (2)
verskillende kulture en agtergronde in diens neem.
1.2.2 In 'n … kan beleggers nie geld voor die vasgestelde datum onttrek (2)
nie.
1.2.3 A … kan gebruik word om 'n nuwe en verbeterde produk aan (2)
verbruikers te adverteer.
1.2.4 In 'n … het vennote onbeperkte aanspreeklikheid. (2)
1.2.5 Die gebruik van … kan die inhoud interessanter maak vir die (2)
gehoor.
[10]
Bl / Pg www.summariessa.co.za Opsteller / DAN SMI
Author:
Graad / Vak / Datum / Date:
12 BS Vraestel 2 NOV 2024
Grade: Subject: