, • Baie moderne tegnologieë maak staat op magnete om te werk.
• Die meeste daarvan word in elektriese motors aangetref.
• Magnete speel 'n belangrike rol in die prosesse rondom ons en
maak ons lewens makliker.
Ondersoek na magnetisme
• Permanente magnete = magnete wat 'n konstante
magnetiese krag uitoefen. • Een magneet laat 'n ander magneet beweeg –
• Magnete se magnetiese krag is in hulle punte aantrek of afstoot.
gekonsentreer. • Magnete oefen 'n krag op mekaar uit –
• Nie-metaal items is nie magneties nie. E1 – Magnetisme magnetiese krag.
• Yster, staal en nikkel is magneties. • Een magneet kan 'n ander magneet laat beweeg
sonder om daaraan te raak.
• Die magnetiese krag lê in die ruimte rondom 'n
magneet.
• Die krag aan die een kant van die magneet verskil van
die krag aan die ander kant.
• Die magnete trek mekaar aan as teenoorgestelde
kragte die naaste aan mekaar is.
• Die magnete stoot mekaar af wanneer soortgelyke
kragte die naaste aan mekaar is.
Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)
GR7
TEG K3-H6 Breinkaart Vandag