Besigheidstudies
Graad 12
Kwartaal 3
, Maatskaplike verantwoordelikheid
Term Definisies
Sosiale ‘n Etiese punt wat elkeen verplig om die samelewing te bevoordeel
verantwoordelikheid
Korporatiewe Verwys na besiighede
KMV Verbintenis deur die besigheid om eties op te tree en by te dra tot ekonomiese
ontwikkeling, en die lewenskwaliteit van die samelewing te verbeter
KMI Belegging van bates om sosiale uitkomste te bereik
Kontemporere Samelewing- en ekonomiese faktore wat besigheid beinvloed
sosio-ekonomiese
kwessies
Drievoudige basislyn Verwys na PROFYT, PERSONE EN PLANEET wat besigheid moet oorweeg
Volhoubaarheid Gebruik hulpbronne sodanig dat toekomstige geslagte dit kan gebruik
Welstand Omgee vir behoeftes van werkers en gemeenskap
Demografie Statistiek van die bevolking in terme van ras, ouderdom en inkomste
Wernemersomset Koers waarteen die werkgewer hul werkers moet vervang
Betekenis
- verantwoordelikheid van elkeen om by te dra tot die welsyn van gemeenskap
- Etiese sieningspunt wat besigheid verplig om samelewing te bevoordeel
“drievoudige basislyn” (6 punte)
Drievoudige basislyn beteken dat besigheid nie net op wins moet fokus maar ook bele in KMI-projekte
Nie ‘n wins maak ten koste van gemeenskap nie
Bedrywighede moet nie gemeenskap negatief beinvloed nie
Besighede moet betrokke raak by projekte wat gemeenskap bevoordeel
Verbeter lewenskwaliteit van werkers
Moenie hulpbronne uitput vir wins nie
Ondersteun eko-vriendelike produkte
Herwin afval bv. Verpakking uit herwonne materiaal- CHECKERS
Maniete waarop besigheidsprojek bydra tot gemeenskap
1. Liefdadigheidsbydrae tor NRO’s
2. Betrokke by gemeenskapsonderwys
3. Indiensneming
4. Vrywillige werknemerprojekte
, Identifiseersosio-ekonomiesekwessiesuitscenario
NOTA: Haal direk aan- “copy en paste” en onthou aanhalings tekens
Miv / vigs
-ARV behandeling
Strategiee om te hanteer:
*voorsien beradingsprogramme aan werkers
(4 punte)
*bied werkswinkels aan oor MIV-veldtogte
*bied ARV vir besmette werkers aan
*Ontwikkel strategiee om stigma en diskriminasie te hanteer
Werkloosheid
- nie ekonomies aktief
verskil tussen armoede en
Strategiee om te hanteer:
*bied beurse om opvoedingsvlak te verbeter
(4 punte)
werkloosheid
-jy kan indiens geneem wees *skep werk vir lede in gemeenskap
maar steeds arm wees. *voorsien entrepreneursprogramme wat werk kan bevorder
*ondersteun bestaande klein besighede om meer werk te
skep
armoede
-kan nie basiese behoeftes bevredig
Strategiee om te hanteer: (4 punte)
*bele in jong KMO wat potentiele mededinger, koper of
verskaffer kan wees
*Ondersteun armoedeverligtingsprogramme deur regering
*skenk geld aan plaaslike NRO’s6
Maniere hoe besighede bydra tot die welstand v. werkers (8 punte)
1. Voorsien ontspanningsgeriewe vir werkers
2. Bied jaarlikse mediese toetse aan werkers
3. Laat buigsame werksure toe vir maks. Produktiwiteit
4. Voorsien vervoer vir werkers wat lang ure werk
5. Voer spanbou-sessies uit om werkers te motiveer
Maniere hoe besighede bydra tot die welstand v. gemeenskap
1. Verbeter die algemene lewenskwaliteit van gemeenskap ~bv. Bele in onderwys (4 punte)
2. Neem etiese korrekte besigheidsbesluite -bv: nie misleidende advertensies te maak
3. Skenk geld aan gemeenskapsprojek om gemeenskap op te hef