100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Besigheidstudies Gr12 Kwartaal 1

Rating
-
Sold
-
Pages
42
Uploaded on
07-08-2024
Written in
2024/2025

Besigheidstudies Gr12 Kwartaal 1












Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
August 7, 2024
Number of pages
42
Written in
2024/2025
Type
Summary

Subjects

Content preview

Besigheidstudies
Gr 12
Kwartaal 1

, Wette
1. Vaardigheidsontwikkeling
Doel
 Ontwikkel vaardighede om produktiwiteit te verbeter
 Bele in opleiding van werkers
 Vooheen benadeelde persone het beter kans vir werk
 Moedig deelname aan leerprogramme
 Moedig besighede aan om werkers se vaardighede te verbeter


[Voordele] [nadele]
1. Verbeter produktiwiteit 1. Groter kosgte a.g.v papierwerk
2. Bervorder swart entrepreneurskap 2. Moeilik om te monitor en beheer
3. Besigheid dring wereldwyd mee 3. Spreek nie altyd opleidingsbehoeftes aan nie
4. Verbeter werksgeleenthede uit voorheen 4. Geen ondersteuning van staat se inisiatief
benadeelde werkers 5. Opleiding tydens werksure beinvloed
5. Spreek diskriminasie aan produktiwiteit

Diskriminerende aksies
˃ Voorkom dat werkers leerlingskappe bywoon a.g.v. ras en ouderdom
˃ Onbillike bevordering van werkers se vaardighede
˃ Verskaf indiensnemingsdienste vir wins sonder registrasie
˃ Verskaf valse inligting

Strawwe vir nie nakoming
˃ Nie vaardgheidsheffing betaal- geen toelaes van WVO
˃ Skuldig bevind aan onwettige praktyke- deure sluit
Voldoen aan wet
˃ LBS invorder- registreer by SETA’s
˃ Dra 1% by van betaalstaat in aan SETA
˃ Registreer by SAID volgens klassifikasie
˃ 50+ werkers- stel vaardigheisdontwikkelingsfasiliteerder aan
˃ Dien vaardigheidsplan in

, SETAS
befondsing



80%
1% (vaardigheidsontwikkelingsheffings)



20%
Seta’s Nasionale
˃ Skenkings aan publiek vaardigheidsfonds
˃ Surplusfondse van regeringsinstellings
˃ Ontvang fondse vir dienste



rol
1. Bevorder leerlingskappe
2. Voorsien opleidingsmateriaal vir fasiliteerder
3. Keur vaardigheidsplanne goed
4. Monitor werklike opleiding
5. Versamel heffings en betaal toelae




[Onderskei] mHBs
nvos
Nasionale vaardigheidsontwikkeling Menslike hulpbron ontwikkeling
˃ Moedig goeie gehalte opleiding aan ˃ Spreek vaardigehidstekorte aan
˃ Voorsien regerings deelname ˃ Vinniger ekonomiese groei
˃ Verbeter sosiale ontwikkeling ˃ Bevorder maatskaplike ontwikkeling
˃ Dui aan hoe SETA’s ˃ Ontwikkel kort- en langtermyn vaardighede
vaardigheidsontwikkelingsheffings moet gebruik ˃ Verbeter deelname aan lewenslange leer
˃ Bou loopbaan
1. Tydens die COVID-19 pandemie,staar SA werkloosheid in die oe. Aangesien die tegnologiese
vb wereld vinniger gegroei het, en skole geforsseer is om digitaal onderrig te ontvang, moes die
onderwysers spesiale tegnologiese vaardigheidsopleiding ontvang. Die tipe opleiding het ook hoer
data kostes geverg 2. Beperk UNISA se inskrywings en inname tot 20 000- Minister Blade
NzimadeOnderwys en Verpleegkunde befondsing verminder

, Gelyke Indiensneming
DIensbIllIkheId
Voldoen aan wet
˃ Geen diskriminasie van geslag
˃ Bevorder gelyke geleenthede en regverdige behandeling
˃ Verwys onopgelosde geskille na KVBA
˃ Dieselfde werk vir gelyke betaling
˃ Beskerm werknemers teen viktimisasie, indien hul hul regte uitoefen



Voordele nadele
˃ Positiewe impak op SEB tellings ˃ Hoe administratiewe las- 2de jaar
˃ Motiveer werkers a.g.v diversiteit indiensnemingsverslag opstel
˃ Voorkom onbillike diskriminasie ˃ Boetes- nie wet na kom nie
-arbeidsmag verteenwoordig demografie van ˃ Poste nie gevul a.g.v. geen geskikte GI-persoon
land ˃ Kinder druk plaas onbevoegde GI-persoon
˃ Voorsien regsverteenwoordiging aan werkers ˃ Diversiteit kan lei tot konflik
indien hul gediskrimineerd voel
˃ Moedig konsultasie tussen werkgewer en

Strawwe vir nie-nakoming
˃ Vervolging van arbeidshof
˃ Boetes- verslagdoeningspligte nie nakom
˃ Blokkeer sake met regering- nie voldoende maatskappye

diskriminasie
˃ Weier om persoon aan te stel a.g.v gestremdhede
˃ Doen HIV-toetse, tensy deur arbeidshof goedgekeur is
˃ Nie vrouens indiens neem- toekomstige kinders kan kry
˃ Weier toegang tot arbeidsmark
Voldoen aan wet
1. Verseker diversiteit in werksplek bereik word 6. lei aangewenste groepe op
2. Verseker gelyke verteenwoordiging van rasgroepe op alle vlakke
3. Implementeer indiensnemingsplan 7. gereelde veslag aan DvA oor implementering
4. Assesseer rassesamestelling van alle werkers van plan
5.Dien indiensnemingsplan in by departement van arbeid

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
elrilombard University of Pretoria
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
27
Member since
1 year
Number of followers
4
Documents
25
Last sold
2 weeks ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions