Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 17 pages
Exam (elaborations)

Graad 12 Tegniese Wiskunde (TEG WISK) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 17 pages

Graad 12 Tegniese Wiskunde Junie Vraestel 2: Totaal:  100. Inhoud: Vraag 1 : Koördinate, gradiënte, hellingshoeke en parallelle lyne. Vraag 2 : Sirkelvergelykings, raaklyne en ellipsgrafieke. Vraag 3 : Trigonometriese identiteite, hoeke en vereenvoudiging. Vraag 4 : Oppervlakteberekeninge en meetkundige eienskappe in werklike kontekste. Vraag 5 : Vereenvoudiging en bewys van trigonometriese identiteite. Vraag 6 : Eienskappe van sirkels en segmente, soortgelyke driehoeke en middel-ordinaatreël. Vraag 7 : Sirkelbeweging, hoeksnelheid en sektorarea-berekeninge. Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI

Content preview

Gr. 12
Tegniese Wiskunde
Formele toets – Kwartaal 2
Totaal:100 punte Tyd:3 ure


Leerder se naam: _________________________________ Gr. 12: __________.




Instruksies en inligting:


 Hierdie vraestel bestaan uit twee vrae, beantwoord albei vrae.
 Die gebruik van 'n sakrekenaar word nie toegelaat nie.
 Geen Tip – Ex mag gebruik word nie.
 Toon al die stappe wat nodig was om by die antwoord uit te kom.
 Sterkte!!


Inhoud wat in hierdie vraestel behandel word

 Vraag 1 : Koördinate, gradiënte, hellingshoeke en parallelle lyne.
 Vraag 2 : Sirkelvergelykings, raaklyne en ellipsgrafieke.
 Vraag 3 : Trigonometriese identiteite, hoeke en vereenvoudiging.
 Vraag 4 : Oppervlakteberekeninge en meetkundige eienskappe in werklike
kontekste.
 Vraag 5 : Vereenvoudiging en bewys van trigonometriese identiteite.
 Vraag 6 : Eienskappe van sirkels en segmente, soortgelyke driehoeke en middel-
ordinaatreël.
 Vraag 7 : Sirkelbeweging, hoeksnelheid en sektorarea-berekeninge.

,AFDELING A

VRAAG 1

In die diagram hieronde is KLM ’n driehoek met hoekpunte K(2 ; 2), en L (d ; 4) en M (-10 ; -4). P is
die middelpunt van KLM.

Die vergelyking van die reguitlyn LM word deur y−x =6 gegee.

Die hoek gevorm deur Lm en die x−¿ as is β .




1.1 Gegee die vergelyking van reguitlyn LM as y−x =6. Skryf die numeriese waarde
van die gradiënt van LM neer. (1)

1.2 Bepaal:

1.2.1 Die grootte van β , die inklinasiehoek van LM. (2)

1.2.2 Die numeriese waarde van d (2)

1.2.3 Die koördinate van P. (2)

1.3 1.3.1 Skryf die grandiënt van die reguitlyn ewewydig aan reguitlyn LM neer. (1)

1.3.2 Bepaal vervolgens of andersins die vergelyking van die reguitlyn ewewydig aan
LM en wat deur punt K gaan. (2)

[10]


2|Page www.summariessa.co.za Tegniese Wiskunde
Graad12 Junie Vraestel 2

, VRAAG 2

Die diagram hieronder toon ’n sirkel met vergelyking x 2+ y 2=13 en ’n raaklyn wat by punt Q (2 ; 3)
raak.




2.1.1 Bepaal die grandiënt van OQ. (2)

2.1.2 Vervolgens, of andersins, bepaal die vergelyking van die raaklyn in die
vorm y=… (3)

2.2 Gegee:

2 2
x y
+ =1
9 4

Skets die gegewe grafiek, toon alle afsnitte met die asse duidelik aan. (3)

[8]




3|Page www.summariessa.co.za Tegniese Wiskunde
Graad12 Junie Vraestel 2

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
June 17, 2024
Number of pages
17
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Unknown
R50,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4,4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
16 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions