Tegniese Wiskunde – Vraestel 2
Formele toets – Kwartaal 2
Totaal:100 punte Tyd:2 ure
Leerder se naam: _________________________________ Gr. 11: __________.
Instruksies en inligting:
Hierdie vraestel bestaan uit twee vrae, beantwoord albei vrae.
Die gebruik van 'n sakrekenaar word nie toegelaat nie.
Geen Tip – Ex mag gebruik word nie.
Toon al die stappe wat nodig was om by die antwoord uit te kom.
Sterkte!!
Inhoud wat in hierdie vraestel behandel word
Koördinate van punte
Gradiënte van lyne
Hoeke in meetkundige figure
Lengtes van lynsegmente
Vergelykings van lyne
Sirkelmeetkunde
Bewyse in meetkunde
VRAAG 1
, In die onderstaande diagram id M, T(-1 ; 7), N ( a ; b ) en P, (4 ; 3) die hoekpunte van ’n trapesium
MTNP met TNIIMP. Q (1 ; 1) is die middelpunt van MP. PK is die vertikale lyn met S ^
P K =θ . Die
vergelyking van NP is y=−3 x +15
1.1 Skryf die koördinate van K neer. (2)
1.2 Bepaal die koördinate van M. (6)
1.3 Bepaal die gradiënt van PM. (3)
1.4 Bereken die grootte van θ (5)
1.5 Veervolgens, of andersins, bepaal die lengtes van PS. (3)
1.6 Bepaal die koördinate van N. (7)
[26]
VRAAG 2
2|Page www.summariessa.co.za Tegniese Wiskunde
Graad 11 Junie Vraestel 2