Tegniese Wiskunde – Vraestel 1
Formele toets – Kwartaal 2
Totaal:100 punte Tyd:2 ure
Leerder se naam: _________________________________ Gr. 11: __________.
Instruksies en inligting:
Hierdie vraestel bestaan uit twee vrae, beantwoord albei vrae.
Die gebruik van 'n sakrekenaar word nie toegelaat nie.
Geen Tip – Ex mag gebruik word nie.
Toon al die stappe wat nodig was om by die antwoord uit te kom.
Sterkte!!
Inhoud wat in hierdie vraestel behandel word
Algebra en logaritmes
Los vergelykings en toepassings op
Funksie-analise
Rasionele funksies
Sirkel en hiperbool
, VRAAG 1
1.1 Vereenvoudig, die volledig SONDER die gebruik van ’n sakrekenaar.
0
1.1.1 ( 5 √3 3−x 5 ) (2)
1
1.1.2 x 2 (3−x ) (3)
1.1.3 ( √ 3−3 )( √ 3−3 ) (3)
1 1
5 3
1.1.4 log 2 32 + log 2 27 (6)
0
log 2 6 +¿ log 7 x ¿
√
x−1 x+1
3 −7.3
1.2 Gegee: y= x x
6.9
( )
1
1 −31 x
1.2.1 Bewys dat y= × (6)
3 9
1.2.2 Vervolgens, toon aan dat vir y ∈ reële getalle dan is x € ewe getalle. (2)
1.3 Beskou binêre getalle X =1000002 en Y =1112
1.3.1 Skryf X en Y in desimale vorm. (2)
1.3.2 Vervolgens, bepaal (X - Y) in binêre vorm. (2)
[26]
VRAAG 2
2.1 Los op vir x ∈ R, SONDER die gebruik van ’n sakrekenaar:
1
2.1.1 5 = 32 (4)
( x )3
2.1.2 √ x+5−x=3 (6)
2.1.3 log x 3=−1 (3)
2.1.4 log a (x−8)−¿ log a 24=−log a (x +2) ¿ (7)
2.2 Toon aan dat:
1−x 2−x 7
5. 2 +2 = x−1 (5)
2
2|Page www.summariessa.co.za Tegniese Wiskunde
Graad 11 Junie Vraestel 1