Betekenisleer
Sinonieme
Verskillende soort woorde wat dieselfde beteken.
Bv. Meisie → Dogter
Antonieme
Woorde met die teenoorgestelde betekenis.
Bv. Seun → Dogter
Homonieme
Dieselfde woorde met verskillende betekenisse.
Bv. Ek wys met my vinger. → Hy is baie wys.
Homofone
Woorde wat dieselfde klink maar anders gespel is.
Bv. Die beeste wei in die berge. → Wy jou aandag aan hierdie saak.
Paronieme
Woorde wat van dieselfde stam groep is.
Bv. Kameelperde → Kameelperdjies
Polisemie
Woorde wat nie dieselfde gespel word nie en verskillende betekenisse het maar handel oor
dieselfde ding.
Bv. Ek gaan skool toe (gebou) → Ek hou van skool (werk)