Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 3 pages
Summary

Summary Gr 7_Geskiedenis Kwartaal 3 Toetsreeks

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 3 pages

1. Weet hoekom die Hollanders hulle aan die Kaap gevestig het. 2. Weet hoekom die Khoi-Khoi hulle gronde verloor het. 3. Ken die sleutelwoord Kolonisasie. 4. Weet waarvoor VOC staan. 1. Ken minstens vier van die groot projekte wat Jan Van Riebeeck verantwoordelik was voor. 2. Weet Hoeveel slawe na die Kaap gebring is. 3. Weet hoe slawe na die kaap gebring is. 1. Ken die lande waarvandaan slawe afkomstig was.(3) 1. Ken die paragraaf wat handel oor Slaweweerstand om ‘n langvraag te beantwoord.2. Ken minstens 3 maniere waarop slawe weerstand gebied het. 1. Ken die 4 Nalatenskappe wat die slawe aan die Kaap nagelaat het en weet ook hoe om elke Nalatenskap te verduidelik. Weet hoe om die tabelle te lees en hoe om vrae te beantwoord wat handel oor tabelle. leutelwoorde. Weet wat die Leefwyse en stories van die Trekboere is om ‘n Opsomming daarvan te skryf (Kyk na die voorbeeld in jou skrif)

Content preview

Graad 7 Geskiedenis Leerwerk

Bl 130:
1. Weet hoekom die Hollanders hulle aan die Kaap gevestig het.
Om groente en vrugte te kweek om verbygaande skepe van wars produkte te voorsien.

2. Weet hoekom die Khoi-Khoi hulle gronde verloor het.
Spanning het begin toeneem toe soldate hulle bevel het om nie naby die fort wat die
Nederlanders gebou het, te kamp nie

3. Ken die sleutelwoord Kolonisasie.
Wanneer een land n ander oorneem

4. Weet waarvoor VOC staan.
Verenigde Oos-Indiese Kompanjie

BL 131:
1. Ken minstens vier van die groot projekte wat Jan Van Riebeeck verantwoordelik was voor.
Bou van paaie
Bou van huise vir werkers en soldate
Bou van wagtorings
Bou van n Fort

2. Weet Hoeveel slawe na die Kaap gebring is.
Ongeveer 60 000 slawe is tussen 1658 en 1807 na die Kaap gebring

3. Weet hoe slawe na die kaap gebring is.
Die meeste slawe is van VOC-handelsposte in Ooste op VOC-skepe na die Kaap gebring.

BL 132:
1. Ken die lande waarvandaan slawe afkomstig was.(3)
Indonesië
Sri Lanka
Indië

2. Taverne
n Plek waar matrose kon eet, drink en woon

3. Vakman
Iemand wat geskool is in houtsneewerk, klipwerk of die maak van meubels

4. Kaai
n Struktuur wat in die see of ander water uitsteek wat vasmeerplek aan skepe of bote bied

BL 133:
1. Ken die paragraaf wat handel oor Slaweweerstand om ‘n langvraag te beantwoord.
Oorsaak van slawerweerstand was die daaglikse wrede strawwe wat deur die slawe hervaar is
soos bv:
Pynbank was n instrument vir stadige en pynlike marteling. Dit het bene gerbeek sonder om die
slagoffer dood te maak.
Een slavin is aan n paal vasgeketting en doodgebrand nadat sy haar eienaar se huis aan die
brand gesteek het.
2. Ken minstens 3 maniere waarop slawe weerstand gebied het.
Slawwe was verbitterd en kwaad en het hul eienaars op verkeie geweldadige maniere
teegegaan soos bv
Het gesteel wat hulle ookal kon
Het landerye en huise aan die brand gesteek

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 16, 2024
Number of pages
3
Written in
2022/2023
Type
Summary
R70,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
3,0
(1)
Sold
17
Followers
2
Items
72
Last sold
2 weeks ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions