100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Geografie Kwartaal 1 Toetsreeks Opsomming

Rating
-
Sold
-
Pages
5
Uploaded on
13-05-2024
Written in
2022/2023

Sleutelwoorde, Die verskil tussen n straatkaart en plaaslike kaart, Plekke se ligging op n straatgids met behulp van n indeks en ruitnet, Sketskaarte. Weet hoe om n pad te kan teken soos jy gedoen het in jou skrif, Aantoon van kompasrigtings, Verduidelik n roete mondelings. Ken die verskil tussen lynskaal en woordskaal en weet ook hoe om ware afstand op ‘n kaart te kan uitwerk met behulp van skaal.

Show more Read less
Institution
7th Grade









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
May 13, 2024
Number of pages
5
Written in
2022/2023
Type
Summary

Subjects

Content preview

Graad 7 Geografie Afbakening.
Bl 2 – 13
Sleutelwoorde:
1. Sleutel – n lys waarin die simbole op n kaart gebruik word in woorde
beskryf word
2. Straatgids – n boek van plaaslike kaarte van n spesifieke streek
3. Alfanumeries – letters(alfa) en syfers(numeries) wat as
ruitverwysings gebruik word
4. Kruising – waar twee of meer paaie bymekaarkom en weer verdeel
5. Bestemming – die plek waarheen jy wil gaan, die einde van die reis
6. Akkommodasie – n plek om te bly, soos n kamer of n huis
7. Skiereiland – n nou stuk land in die see vorm
8. Digitale – n horlosie wat die tyd met syfers aandui en nie met wysers
nie

Bl 2 – Die verskil tussen n straatkaart en plaaslike kaart
Straatkaarte Plaaslike kaarte
 Straatkaarte wys ’n area soos ’n  ’n Plaaslike kaart is ’n kaart van
voël dit uit die lug sal sien. ’n dorp, Voorstad of klein dorpie.
 Hulle wys die name van dorpe,  Dit fokus op ’n relatief klein area
voorstede en strate en hoe die en gee spesifieke inligting
paaie verbind is. omtrent die plekke in daardie
 Die straatname word langs die area.
lyn of draai wat die straat  Kaarte van groot stede,
uitbeeld, geskryf. provinsies of lande beeld ’n baie
 Belangrike plekke soos skole, groter area uit.
hospitale, kerke en parke word  Daarom bevat hulle nie fyn
deur simbole aangedui. besonderhede oor ’n area soos ’n
plaaslike kaart nie.




Bl 3 en 4– Plekke se ligging op n straatgids met behulp van n indeks en
ruitnet
Gebruik ’n indeks

, 1. ’n Straatgids het ’n indeks agterin die boek.
2. Die straatname is in ’n alfabetiese lys gerangskik.
3. ’n Bladsynommer en ruitverwysing verskyn langs die straatnaam om
jou te help om ’n straat op te spoor.
4. Sommige straatgidse bevat ook die name van voorstede.




Om Makhosistraat in die Durban straatgids op te spoor:
 Soek die inskrywing “Makhosistraat” in die indeks en kyk na die
bladsynommer (92) en ruitverwysing (EF 131).
 Blaai na bladsy 92 in die straatgids.
 Soek die regte blok (EF 131).
 Makhosistraat is aan die bokant (noorde) van blok EF 131.
 As ons kyk na die name van die voorstede in hoofletters, sien ons dat
Makhosistraat in die voorstad van uMlazi geleë is.
Ruitnet
1. ’n Ruitnet bestaan uit horisontale en vertikale lyne wat blokke van
dieselfde grootte vorm.
2. In ’n straatgids word ’n alfanumeriese ruitnet gebruik om dit maklik te
maak om plekke op ’n kaart op te spoor.
3. Die rye word gewoonlik deur letters (alfa) gemerk en die kolomme deur
syfers (numeries).
4. Elke blok het dus ’n alfanumeriese ruitverwysing byvoorbeeld B2 (sien
onderstaande diagram).
Gebruik nou die onderstaande diagram om te oefen. As die ruitverwysing
A1 is, sal jou vingers by punt X ontmoet. Die ruitverwysing vir blok Y is B3.
Blok Z is D4.




Bl 5 – Plekke vind en n roete beskryf met behulp van n straatkaart

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
11
Member since
1 year
Number of followers
2
Documents
52
Last sold
3 months ago

3,0

1 reviews

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions