BIOLOGY VasPenNotas:
Onderwerp
3
SELDELING: MITOSE
DIE GROEI EN VERDELING VAN ‘N SEL
Eensellige organismes plant ongeslagtelik voort deur mitotese seldeling
Veelsellige organismes gebruik mitotse vir groei, herstel en vervanging van dooie
selle.
Seldeling: beheer selgroote en die verhouding tussen die oppervlakte en volume.
Die Selsiklus
Interfase Mitose
Selgroei Seldeling
Sel voer sy funksies uit DNA repliseer om 2 stelle te
en word groter lewer in die kern
= chromosome sigbaar
Twee chromatede (stelle oorerflike materiaal) verbind deur ‘n sentromeer
Verhouding van oppervlakte tot volume
Verhouding tussen ‘n sel se volume en oppervlakte vir die uitruil van
voedingstowwe en afvalstowwe = beheer deur die kern.
Verhouding te klein (ssel te groot): verdeel die sel om
verhouding te herstel
∴ ‘n groep klein selle het ‘n baie groter oppervlakte van
selmembraan in verhouding tot die volume van die sitoplasma
1
Gr 10
, BIOLOGY VasPenNotas:
Onderwerp
3
MITOSE
Proses van seldeling waar ‘n volwasse sel verdeel in 2 identese nuwe
sell
Kariokinese = verdeling van die kern
Verdelingsproses
Sitokinese = verdeling van die sitoplasma
Doel van mitose ???
GROEI HERSTEL VOORTPLANTING
Veelsellige organismis benodig Herstel en vernuwe Eeensellige organismes plant
seldeling om van enkelsel na gedurig om verweerde deur binêre splitsing en
verskei selle of dooie selle te vervang okulering voort bv bakterieë
Waar vind mitose plaas ??
Plante
Apikale meristeemweefsels agter die punt van die wortel of stngel en in knoppe
Laterale meristeemweefsels onder die bas
Diere
Mitose vind op spesifeke plekke in die organe plaas bv.
Beenmurg
Basale lae van die vel
2