Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 26 pages
Exam (elaborations)

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 26 pages

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Junie Vraestel 2: Totaal: 125. Inhoud: Massa en gewig | Waarskynlikheid | Waarskynlikheid | Volume | Tyd / Spoed en afstand | Tempratuur | Kaarte Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI

Content preview

Gr. 9 Wiskunde Kwartaal 2
Formele toets
Totaal:125 punte Tyd:2½ ure


Leerder se naam: _________________________________ Gr. 12: __________.




Instruksies en inligting:


 Hierdie vraestel bestaan uit twee vrae, beantwoord albei vrae.
 Die gebruik van 'n sakrekenaar word nie toegelaat nie.
 Geen Tip nie – Ex mag gebruik word.
 Toon al die stappe wat nodig was om by die antwoord uit te kom.
 Sterkte!!




1|Page www.summariessa.co.za W i s k u n d e G e l e tt e r d h e i d
Graad 12 Junie Vraestel 2

,Vraag 1
Nomzamo se kolwyntjies
Hieronder is die resep wat Nomzamo, 'n gr.12-leerder by Gauteng Girls' High gaan
gebruik om kolwyntjies te bak vir haar 2014 matriekafskeid fondsinsameling.

Bestanddele:

 250g gesoute botter, teen kamertempratuur
 300g strooisuiker
 1 teelepel vanilla essence
 4 groot eiers, teen kampertempratuur
 270g bruismeel
 250ml melk

Metode:

1. Voorverhit die oond tot 180° C (konvensionele oonde)en 150° C (nie-
konvensionele oonde).
2. Plaas 2 stelle van 12 kolwyntjiehouers in die kolwyntjiepan.
3. Roer die botter, suiker en vanilla essence saam tot dit ’n ligte kleur het. Ongeveer
8-10 minute.
4. Gooi die eiers geleidelik een vir een by. Meng die baksel die hele tyd om klonte te
voorkom.
5. Sif die meel en melk by en roer die mengsel deeglik.
1
6. Maak die kolwyntjie houers vol en bak dit in die oond vir 12-15 minute.
2
7. Toets met ’n tandestokkie of die kolwyntjies gereed is.


1.1.1 Bereken in kg's die massa van die botter wat vir hierdie resep benodig
word. (2)

1.1.2 Skryf die verhouding van die gewig in gram strooisuiker tot bruismeel in
eenvoudigste vorm. (3)

1.1.3 Die resep beveel aan dat die kolwyntjies vir 'n maksimum van




2|Page www.summariessa.co.za W i s k u n d e G e l e tt e r d h e i d
Graad 12 Junie Vraestel 2

, 15 minute in die oond moet wees. Indien Nomzano die eerste bondel om
09:10 in die oond sit,en sy bak sewe baksels, hoe laat sal dit die laaste baksel
uit die oond haal. (2)

1.1.4) Skakel die konvensionele oond temperatuur van 180 ° Celsius om tot grade
Fahrenheit. (2)




1.1.5) Hoeveel milliliter Vanilla Essence sal Nomzamo gebruik as sy 7 baksels
kolwyntjies maak? (2)

1.2) Nomzamo illustreer die verskillende opsies wat sy vir haar kolwyntjies het in
die diagram hieronder. Een van die opsies is weggelaat.



Sprinkles
(a)
Sparkles
Sjokolade
Sprinkles
Cream
Soda
Sparkles
Kolwyntjies
Sprinkles
Karamel
Sparkles
Vanielje
Sprinkles
Cream
Soda
Sparkles




Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord:
1.2.1 Skryf die naam neer van die tipe voorstelling wat hierbo gebruik word. (2)


1.2.2 Skryf die naam van die opsie neer wat as (a) gegee word. (2)


1.2.3 Skryf, as 'n desimale breuk, die waarskynlikheid neer dat ’n persoon lukraak
'n vanieljekolwyntjie met met karamel en sprinkles kies. (2)


3|Page www.summariessa.co.za W i s k u n d e G e l e tt e r d h e i d
Graad 12 Junie Vraestel 2

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
April 21, 2024
Number of pages
26
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
R50,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4,4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
17 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions