• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 22 pages
Summary

Summary Graad 9 November Natuurwetenskap Opsommings

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 22 pages

Opsomming van Graad 9 Natuurwetenskap werksinhoud. Sluit in onderwerpe: Kragte (Eenheid 9), Elektriese Selle En Stroombane (Eenheid 10) & Die Aarde, Litosfeer En Mynbou (Eenheid 11).

Content preview

Natuurwetenskap
Eenheid 9: Kragte
Soorte kragte
• ń Krag is ń stoot- of ń trekkrag wat op ń voorwerp uitgeoefen word.
• Krag word gemeet in Newton (N).
• Kragte wat twee voorwerpe op mekaar uitoefen werk altyd gelyktydig
en in pare.
• Kragte in ń kragpaar is altyd:
➢ Ewe groot
➢ Werk in teenoorgestelde rigtings
➢ Werk gelyktydig op verskillende voorwerpe in
Uitwerking van ń krag
ń Krag kan die volgende uitwerkings op die voorwerp hê:
• Versnel, vertraag of tot stilstand bring
• Vervorm
• Rigtingsverandering
• Draaing
Meting van krag
• Krag word gemeet deur middel van ń Newtonmeter (newton-trekskaal).
• Dis ń trekskaal met ń metaalveer daarin.
Gebalanseerde kragte Netto krag
=
• Kragte wat ewe groot is en in teenoorgestelde rigtings werk. Resultante
• Netto krag = 0 krag
• Dit beteken die kragte balanseer mekaar uit.
Ongebalanseerde kragte
• Kragte wat in teenoorgestelde rigtings werk, maar nie ewe groot is nie.
• Netto krag > 0
KRAGTE


NIE-KONTAKKRAGTE KONTAKKRAGTE
(veldkragte) Word uitgeoefen
Word oor ń afstand wanneer voorwerp in
uitgeoefen kontak is



Gravitasiekrag Wrywingskrag
Magnetiese kragte Spankrag of spanning
Elektrostatiese kragte Trek- of drukkrag
Lugweerstand

,Gravitasiekrag
• Gravitasiekrag (of swaartekrag) is ń aantrekkingskrag wat voorwerpe op
mekaar uitoefen weens hulle massas.
• Word gemeet in Newton.
• Die grootte van die gravitasiekrag word bepaal deur:
➢ Massa van die voorwerpe – voorwerpe met ń groter massa het
meer aantrekkingskrag op mekaar.
➢ Afstand tussen die voorwerpe – aantrekkingskrag word kleiner
indien die afstand tussen die twee voorwerpe verhoog.
Massa en gewig

Massa (m) Gewig (Fg)

Massa is die hoeveelheid materie Gewig is die gravitasiekrag wat deur
in die voorwerp. deur die aarde of planeet op die
voorwerp uitgeoefen word.
Gemeet in kilogram (kg). Gemeet in Newton (N).
Gemeet met ń massameter. Gemeet met ń trekskaal.
Massa bly orals dieselfde. Gewig kan verander.


Gewig = massa (kg) x gravitasieversnelling
Fg = mg

• Gravitasieversnelling (g) is die versnelling as gevolg van gravitasiekrag
en is hoe vinnig voorwerpe na die planeet se middelpunt aangetrek word.
• Die aarde se gravitasieversnelling is: g = 9,8 m/𝑠 2
Magnetiese krag
• Magnetiese krag of megnatisme is die krag wat magnete uitoefen op
magnetiese stowwe.
• Magnetiese stowwe bevat yster, nikkel, staal of kobalt.
• Stowwe wat deur ń magneet aangetrek word, is ferromagneties.
Magneetpole
• Magnete het ń polariteit:
➢ Suidpool (S) – gewoonlik blou geskakeer op sketse.
➢ Noordpool (N) – gewoonlik rooi geskakeer op sketse.
• Gelyksoortige pole stoot mekaar af.
• Ongelyksoortige pole trek mekaar aan.
• Magnete kan ook rigting aanwys – ń magneet wat vry hang en
horisontaal is, kom in ń Noord-Suid rigting tot rus.
• Magnetiese krag tree oor ń afstand op en is aantrekkend of afstotend.

, Magneetvelde
• Magneetveld is die gebied rondom die magneet waarin elektriese kragte
uitgeoefen word.
• Magneetvelde is die sterkste by die pole van die magneet.
• Die magneetveld kan sigbaar gemaak word deur middel van ystervysels.
• Die lyne wat dan vorm, word magnetiese veldlyne genoem.
• Magnetiese veldlyne:
➢ Kruis makaar nooit nie.
➢ Hoe nader hulle aan mekaar is en hoe meer daar is, hoe sterker is
die elektriese veld.
➢ Dis die pad waarvolgens die Noord-pool in die magneetveld sou
beweeg, die rigting is altyd van Noord na Suid.



Magnetiese veldlyne
van ń normale
staafmagneet.




Magnetiese veldlyne
van twee magnete
as die N-pole naby is.



Magnetiese veldlyne
van twee magnete as
teenoorgestelde pole
naby is aan mekaar.


Elektrostatiese krag
• Elektrostatiese krag is die krag tussen gelaaide deeltjies.
• Statiese elektrisiteit word deur wrywing veroorsaak.
➢ Tydens die wrywingsproses, beweeg die elektrone van een
materiaal na die ander.
➢ Materiaal wat elektrone bykry, word negatief gelaai.
➢ Materiaal wat elektrone verloor word posiitief gelaai.

Document information

Uploaded on
April 9, 2024
Number of pages
22
Written in
2019/2020
Type
Summary
R80,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
genwagner
5,0
(6)
Sold
41
Followers
21
Items
8
Last sold
2 months ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions