• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 18 pages
Summary

Summary Graad 9 November EBW Vraestel 1 Opsommings

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 18 pages

Volledige opsomming van Graad 9 Ekonomiese en Betsuurswetenskappe Vraestel 1 teorie. Bevat hoofstukke: Ekonomiese Stelsels, Ekonomiese Kringloop, Prysteorie, Agt Ondernemingsfunksies & Sakeplanne.

Content preview

Ekonomiese & Bestuurswetenskappe
Vraestel 1 (Ekonomies & Besigheidstudies)
Ekonomiese Stelsels (bl. 7 – 9)
Definisie:
• Ekonomiese stelsels verwys na die manier waarop ń regering die
ekonomie bedryf en hulpbronne versprei tussen die regering, sake-
ondernemings en landsburgers.
3 verskillende ekonomiese stelsels:
• Beplande ekonomiese stelsel
• Mark ekonomiese stelsel
• Gemengde ekonomiese stelsel
Beplande ekonomiese stelsel:
- Definisie:
• Ekonomiese stelsel waar die ekonomie deur die staat (regering) beheer
word.
- Eienskappe:
• Regering maak al die besluite met betrekking tot die vervaardiging en
verbruik van goedere en dienste.
• Hulpbronne behoort aan die staat.
• Sake-ondernemings word deur die staat besit en beheer (staat is geregtig
op al die wins).
• Klein aantal mense is baie ryk terwyl die meerderheid baie arm is.
- Voordele:
• Ekonomie is heeltemal onder die staat se beheer (lei tot ń stabiele
ekonomie).
- Nadele:
• Entrepreneurskap word ontmoedig.
• Die regering het beheer oor die verskeidenheid goedere wat aan
verbruikers beskikbaar is.
• Hulpbronne word nie gelyk op verdeel nie.
Mark ekonomiese stelsel:
- Definisie:
• Ekonomiese stelsel waar ekonomiese besluite deur individue gemaak
word.
- Eienskappe:
• Produksiefaktore behoort aan individue.
• Regering is nie aktief betrokke by die verskaffing van goedere en dienste
nie (dit word meestal deur entrepreneurskap behartig).
- Voordele:
• Entrepreneurskap en vindingrykheid word aangemoedig en beloon.
• Individue kan hulle lewenstandaard verbeter deur hulle eie ondernemings
te stig.
• Individue het vryheid van keuse.
1

, Suid-Afrika het ń
gemengde
- Nadele: ekonomie.
• Groot verskil in inkomstevlakke van ryk en arm mense.
Gemengde ekonomiese stelsel:
- Definisie:
• Ekonomiese stelsel waar produksiefaktore aan individue en die staat
behoort.
- Eienskappe:
• Algemene dienste (water, elektrisiteit, vullisverwydering...) word deur die
staat verskaf.
• Ondernemings kan deur die staat of individue besit word.
• Staat speel ń belangrike rol in die oplossing van ekonomiese probleme.
- Voordele:
• Entrepreneurskap en vindingrykheid word aangemoedig en beloon.
• Entrepreneurs het toegang tot infrastruktuur wat die staat beskikbaar stel.
- Nadele:
• Belastingskoerse is gewoonlik hoog.
Wêreldwye/globale ekonomie:
• Verwys na ekonomiese aktiwiteite wat tussen lande plaasvind.
• Die moderne wêreld word gekenmerk deur die vrye verhandeling van
goedere, geld, idees en arbeid.
Die Ekonomiese Kringloop (bl. 9 – 13)
Definisies:
• Ekonomie: beskryf hoe skaars middele (geld, arbeid en natuurlike
hulpbronne) gebruik word om ons behoeftes te bevredig.
• Die ekonomiese probleem: skaarsheid. Mense wil hulle onbeperkte
behoeftes met beperkte middele (geld) bevredig.
• Die ekonomiese kringloop: dui aan hoe goedere, dienste en geld heen en
weer tussen die deelnemers aan die ekonomie vloei.
Die elemente van die ekonomiese kringloop:
• Produksiefaktore
• Produkte
• Huishoudings
• Ondernemings
• Regering
• Buitelandse sektor
Produksiefaktore:
- Definisie:
• Word gebruik om goedere en dienste te produseer om menslike
behoeftes te bevredig.
- Arbeid:
• Die werk wat mense doen om goedere en dienste te produseer.
• Salarisse en lone.

2

, - Kapitaal:
• Verwys na kapitaalgoedere (grond, geboue, toerusting...) wat gebruik
word om goedere en dienste te produseer.
• Rente.
- Natuurlike hulpbronne:
• Verwys na alle natuurlike bates (water,goud...).
• Huur.
- Entrepreneurskap:
• Entrepreneurs is verantwoordelik om die ander produksiefaktore te
kombineer om te verseker dat goedere en dienste geproduseer word.
• Wins.
Produkte:
- Definisie:
• Iets wat menslike behoeftes bevredig (kan goedere of dienste wees).
- Goedere:
• Fisiese, tasbare goed.
• Kan gekoop en besit word.
• Kan vervoer en gestoor word.
- Dienste:
• Nie-fisies, ontasbaar.
• Kan ervaar of gebruik word.
• Kan nie vervoer of gestoor word nie.
Huishoudings:
- Definisie:
• Verwys na mense wat saambly, ń gesamentlike inkomste het en wat saam
ekonomiese besluite neem.
• Bestaan uit families of groepe en selfs net ń individu.
- Eienskappe:
• Lede van ń huishouding word “verbruikers” genoem, omdat hulle goedere
verbruik om hul behoeftes en begeertes te bevredig.
• Huishoudings besit die 4 produksiefaktore, alhoewel dit nie ons behoeftes
en begeertes kan bevredig nie.
• Huishoudings verkoop die produksiefatore aan sake-ondernemings waar
die produksiefaktore gekombineer word om goedere en dienste te
produseer.

Sake-
Huishoudings Godere en
ondernemings
verkoop dienste word
kombineer
produksiefaktore geproduseer
produksiefaktore




3

Document information

Uploaded on
April 9, 2024
Number of pages
18
Written in
2019/2020
Type
Summary
R80,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
genwagner
5,0
(6)
Sold
41
Followers
21
Items
8
Last sold
2 months ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions