Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Actual IEB Questions Memo based on the book "Die vlerke van naaldekokers" by Cecilia Steyn

Rating
-
Sold
2
Pages
7
Uploaded on
05-04-2024
Written in
2023/2024

This is a MEMO to the actual IEB questions based on the book. The Package Deal includes actual IEB exam questions with memo, 4 sets of revision activities with memo's, a set of 100 questions with memo based on the entire book and a PowerPoint on the book.

Show more Read less

Content preview

Die vlerke van Naaldekokers
Eksamen voorbereiding: Eksamen Tipe Vrae


VRAAG 1
Paragraaf
Bespreek die omslag deur na die volgende illustrasies te verwys:
• Die hand – Kylie het haar hand in ‘n motorongeluk verloor.
• Die naaldekoker – Die naaldekoker simboliseer ‘n nuwe begin + metamorfose
+ verandering
• Die motor – Pienk Cadillac is waarmee Oupa, Lee en Kylie op die reis gaan.
Aan die einde van die verhaal koop Kylie se pa dit by die huuragentskap en
sy leer bestuur daarmee.
• Die uiltjie – Kylie se oupa koop vir haar ‘n uiltjie by die Uilhuis in Nieu-
Bethesda. Sy verruil dit vir ‘n meermin, want sê die uiltjie simboliseer ongeluk.
• Japanese esdoringtakke (Purple ghost) – Verwys na die bonsai boompie wat
hulle vir Lieke plant aan die einde van die verhaal en die laaste as van Lieke
daarom strooi.
• Die sterre – Daar is sterre teen Lieke se kamer se dak + die blik met die as
het sterre op + sy en Lee sien helder sterre in die Karoo en soen onder die
sterre.
• Die slakke: Slak en Slym is haar troetel slakke wat sy saamneem op die reis.
• Kleur: Die omsdalg is oorwegend pers en pienk. Dit hou verband met die
pienk Cadillac.




VRAAG 2
Paragraaf
Kylie is die hoofkarakter in die roman en ook ‘n eerstepersoonsverteller. Sy
vertel die verhaal en ons leer die ander karakters deur haar oe ken. Bespreek
nou vir Kylie as die hoofkarakter. Gee aandag aan die volgende aspekte:


➢ Hoe oud sy is - Sy is sewentien jaar oud.
➢ Sy is eers baie skaam oor haar hand en noem dit “knol”, later raak sy trots op
wat sy kan doen en noem die stompie “Vlerk”
➢ Haar verhouding met haar sussie, Lee. – Sy wens sy het minder met haar
sussie baklei en haar die dag van die ongeluk in die passasierskant van die
motor laat sit.

, ➢ Hoe die ongeluk haar lewe verander. – Sy het haar linkerhand in die ongeluk
verloor en noem die stompie Knol. Sy het ook begin rook. Sy ry nie meer in
motors nie, sy is braaf genoeg om met oupa op ‘n reis te gaan sonder om vir
haar ouers te vra.
➢ Watter gebeure haar genesing teweeg bring. – Die reis, Lee wat dink sy is
mooi en braaf en haar soen, sy ry branderplank vir die eerste keer, sy laat ‘n
mooi nuwe prostese maak. Sy ontmoet vir Patience die dogtertjie met die
Barbie prostese.


VRAAG 3
Paragraaf
Ander karakters in die verhaal wat ‘n rol in Kylie se lewe speel. Verduidelik watter rol
elkeen van die ander karakters in Kylie se lewe speel.
1. Lee – Hou van Kylie, hy laat haar dinge doen soos branderplank ry en buite
slaap wat sy nog nooit gedoen het nie. Hy moedig haar aan om ‘n mooi nuwe
prostese te laat maak. Hy sien nie vir Knol raak nie. Hy soen haar en sy is
verlief.

2. Oupa – Neem haar op ‘n reis, hy wys haar die mooi in die lewe. Hy gee vir
haar ‘n naaldekoker hangertjie wat simbolies is van ‘n nuwe fase in haar lewe.
Sy boeke maak haar trots hom.

3. Ma Ingrid - Eers ontken die ma dat Lieke dood is, dan verf sy al hulle kamers
na wit, haal die foto’s van Lieke en plakkate van die mure af. Later in die
verhaal erken sy dat die ongeluk haar skuld was en laat Kykie toe om haar
kamer oor te doen. Hulle gesels vir die eerste keer.

4. Issie – Is Kylie se beste vriendin. Kylie deel aanvanklik niks met haar nie en
sê sy wil nie meer met haar vriende wees nie. Aan die einde van die verhaal
is hulle weer vriende en sy is ook by die laaste seremonie om Lieke se as te
“begrawe”.


5. Patience - Die dogtertjie wat ook ‘n prostese (Barbie) het en gemaklik is
daarmee. Dit laat Kylie anders kyk na Knol. Dit is ook haar ouers wat vir Kylie
vertel van die Ortotis in die Kaap.

Document information

Summarized whole book?
Yes
Uploaded on
April 5, 2024
Number of pages
7
Written in
2023/2024
Type
SUMMARY

Subjects

R79,33
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
All you need to know about the book
-
8 11 2024
R 220,00 More info

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Slimkop iebnotes.co.za
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
249
Member since
2 year
Number of followers
81
Documents
55
Last sold
1 week ago

4,7

56 reviews

5
45
4
8
3
0
2
1
1
2

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions