Die vlerke van naaldekokers:
Antwoorde
1. Wat gebeur by die karnaval in Barrydale wat Kylie vir Issie vertel?
Kylie en Lee soen.
2. Waarheen gaan Kylie-hulle na Barrydale?
Kalkbaai.
3. Watter ontwerp kies Kylie vir haar nuwe prostese?
‘n Steampunk-ontwerp.
4. Wat doen Kylie, Oupa Du Preez en Lee by Platbos Forest?
Hulle plant bome.
5. Hoekom voel Kyie, is sy soos die bome by Platbos Forest?
Ten spyte van die ongeluk, lewe sy nog na die ongeluk. “Against all
odds, they are still here. Nes ek.”
6. Wie is Jenny?
‘n Trein
7. Waarheen gaan Oupa en Kylie vir ‘n deftige ete?
Hulle gaan na ‘n deftige restaurant in Constantia, La Colombe.
8. Wat vertel Oupa Du Preez vir Kylie by die deftige ete wat haar skok?
Hy sê hy gaan nie nog ‘n boek skryf nie en Donkernag was sy laaste
roman.
9. Watter raad gee Oupa tydens die ete vir Kylie?
Hy sê mens moenie toelaat dat mense weet hoe oud jy regtig is nie +
Leef vry.
10. Watter briewe val uit Lee se broeksak?
Vier briewe wat Oupa geskryf het – vir Lee, Mae, Ingrid en Kylie.
11. Wat was Lee se rol in oupa se plan?
Hy moes Oupa help om in die Kaap te kom en niemand vertel dat Oupa
fase 4 longkanker het nie.
12. Hoe reageer Walter as hy hoor wat regtig in die ongeluk gebeur het?
Hy is geskok, skuif sy stoel, vloek en loop by die vertrek uit.