Mayukha Govind Ram Afrikaans Poetry Notes 1
Sterrekyker - Franci Greyling
1 Ek skryf 'n brief aan die man op die maan-
2 bladsye en bladsye vol. ] Dui dat die brief baie lank is
3 Ek rol dit in 'n koker op, ] Brief in die koker = ’n brief in ’n bottel.
4 bind dit aan 'n pyl, ] Beeld en funksie van koker word aan pyl vasgebind.
5 en skiet dit met 'n wilgerboog Sy hoop dat hy dus verder en hoer as enige ander boog sal skiet.
6 dat dit hoog die lug inseil. Suggereer dat lansering van brief suksesvol is
7 Ek sien hoe dit deur die sterre trek
8 en om die maan gaan draai
9 en al verder deur die donker lug
10 'n duisend briewe saai. ] Die brief lei tot die onstaan of begin van baie ander briewe
11 Nou wonder ek
12 — en wonder jy? — iets buitengewoon wat jou verbaas en jy jou aan verwonder.
13 het hy ooit sy pos gekry,
14 of sou daar iemand anders wees
15 wat al die briewe dalk nou lees