Amber McLuckie
Afrikaans Aandeelhouer gedig ©
Aandeelhouer
1 En die jongeheer?
2 Gaan hy ook eendag in sy pa se voetspore volg?
3 No ways Meneer my
4 interest is nie in finance ek
5 rate nie baie hoog woorde
6 soos inflasie resessie aandele die
7 beurs dra ek in my sak ek
8 invest my tyd en energy in
9 sport my muscles is my
10 bates dit het
11 effekte op die girls laat
12 hulle bloeddruk opwaarts neig
13 my risiko’s is matig vir stewige
14 lopies kyk ek krieket
15 en anyway who cares wat die
16 prys
17 is van koring mielies en
18 sonneblom
Alta Marincowitz
WOORDE:
Beurs – stock exchange
Bates – assets
Verwagtinge – expectation
Ekonoom – economist
Besit – own
Beskrikbaar - available
Waarde – value
Belegging – investment
Gesagsfiguur – authority figure
Bepaal – determine
Selfsugtig – self centered
, Aandeelhouer
Afrikaans Aandeelhouer gedig ©
Aandeelhouer
1 En die jongeheer?
2 Gaan hy ook eendag in sy pa se voetspore volg?
3 No ways Meneer my
4 interest is nie in finance ek
5 rate nie baie hoog woorde
6 soos inflasie resessie aandele die
7 beurs dra ek in my sak ek
8 invest my tyd en energy in
9 sport my muscles is my
10 bates dit het
11 effekte op die girls laat
12 hulle bloeddruk opwaarts neig
13 my risiko’s is matig vir stewige
14 lopies kyk ek krieket
15 en anyway who cares wat die
16 prys
17 is van koring mielies en
18 sonneblom
Alta Marincowitz
WOORDE:
Beurs – stock exchange
Bates – assets
Verwagtinge – expectation
Ekonoom – economist
Besit – own
Beskrikbaar - available
Waarde – value
Belegging – investment
Gesagsfiguur – authority figure
Bepaal – determine
Selfsugtig – self centered
, Aandeelhouer