Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 31 pages
Book review

Donker Web Study notes Afrikaans First Additional Language

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 31 pages

The study guide includes a overview of the novel itself, a character analysis, an overview of Project Nursery Rhyme, some hidden layers and meanings worth exploring, some prevalent themes+symbols, the storyline and where certain events take place, and a detailed summary for EACH chapter.

Content preview

Donker Web by Fanie Viljoen
Study notes



Notes by Drisana Craig. Do not copy or distribute..

, Wat gaan Donker Web oor?

"Donker Web" is 'n roman deur Fanie Viljoen wat delf in die donker ryke van die internet en die
ingewikkelde dinamika van menseverhoudings. Deur meesleurende karakters en ’n spannende
intrige werp Viljoen lig op die gevare en morele onduidelikheid wat binne die dieptes van die
internet skuil. Die roman ondersoek temas van kuberafknouery, identiteit en die gevolge van
'n mens se optrede in die digitale era. Dit speel af in Suid-Afrika en volg die lewe van Greg
Owen terwyl hy sy pad deur die universiteit navigeer terwyl hy uitdagings en interne konflik
ervaar.

"Donker Web" is a novel by Fanie Viljoen that delves into the dark realms of the internet and the
intricate dynamics of human relationships. Through compelling characters and a suspenseful plot,
Viljoen sheds light on the dangers and moral ambiguities lurking within the depths of the internet.
The novel explores themes of cyberbullying, identity, and the consequences of one's actions in the
digital age. It is set in South Africa and follows the life of Greg Owen as he navigates his way through
university as he experiences some challenges and internal conflict.

, Karakters in Donker Web



Greg Owen (G-4ce) Hy is die hoofkarakter.
Hy is die oud-hoofseun van Lawson Kollege.
Hy studeer Sportwetenskap by die Universiteit van
Stellenbosch.
Sy familie is baie ryk en hy lei ‘n luukse leefstyl danksy ’n
trustfonds.



Plank (Mark Gibbons) Hy is ‘n ou leerling van Lawson Kollege.
Hy is Greg se beste vriend in Stellenbosch.
Hy is net in universiteit vir die meisies.
Hy bly in Wilgenhof koshuis.



Xander Gericke Regter Gericke se seun.
(Eckardt Wilken/Ekk-O) Hy was ‘n voormalige leerling van Lawson Kollege.
Hy is ’n kruberkraker.
Hy is ryk deur Bitcoin.
Was net vriende met Greg in Lawson Kollege om sy pa te
wreek (revenge).
Hy het Greg verraai.



John Owen Ggreg se ouer broer.
Hy het selfmoord gepleeg-’n oordosis pille.
Hy was ‘n adrenaline junkie, baie avontuurlustig en
waaghalsig.



Chris Owen (Die Greg se pa.
Candlestick-maker) Voormalige grootbaas van Turret Mediagroep.
Hy is in Kgosi Mampuru || tronk in Pretoria.
Hy was ‘n baie invloedryke man.



Rina Owen Greg se ma.
Sy het ‘n nuwe man, Andre Symington.
Sy is baie hartseer oor John se dood.
Sy is baie lief vir Greg.

, Regte Gericke Xander se pa.
Hy was deur Dok Pienaar en Greg se pa omgekoop.
Word wreedaardig deur Project Nursery Rhyme se mense
tereggestel.



Dok Pienaar (Die Oudskoolhoof van Lawson Kollege.
Butcher) Hy is ook in Kgosi Mampuru ||-gevangenis.
Word dood gemaak in tronk.



Sebastian Stadler Greg ontmoet home by die Lawsons partytjie.
Hy is ‘n ouerige man.
Hy het ’n skraal gesig vol plooie en hy het silwegrys hare.
Hy is intelligent en het inligting oor Greg en Xander se
planne.
Sy pa was streng en het home mishandel.
Saam met die aanval op Chris Owen, was hy ook
verantwoordelik vir die dood van sy neef, Rian Trollip, en
ook Dok Pienaar.
Dirk noem hom “die duiwel self”.
Xander veroor hom met sy pistool.



Dokter Rian Trollip ‘n kennis van Greg se pa.
Betrokke van Project Nursery Rhyme .
Hy was gearresteer en gevonnis vir besit van
kinderpornografie.
Hy pleeg self dood in die tronksel.
Greg glo aanvanklik hy is die Baker.



Thomas Jean Lawson Stigter van Lawson Kollege.
Hy vat Dok Pienaar se plek oor as hoof.
Hy nooi Greg ete, maar het later uitgevind die Baker het
hom gedwing om Greg oor te nooi om uit te vind wat hy
weet.
Hy woon in Clifton (Kaapstad)

Connected book
 image
Fanie Viljoen Donker web
Publisher: 2020 ISBN: 9780624090465 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
March 8, 2024
Number of pages
31
Written in
2023/2024
Type
Book review
R250,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
1
Followers
1
Items
1
Last sold
2 year ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions