100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Exam (elaborations)

Graad 12 Besigheidstudies (BS) Maart Vraestel en Memo - 2024

Rating
-
Sold
5
Pages
24
Grade
A+
Uploaded on
27-02-2024
Written in
2023/2024

Graad 12 Besigheidstudies (BS) Maart Vraestel en Memo: Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min. Inhoud: Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (20 punte, 10 min). Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae - Keuse:  Beantwoord enige TWEE (40 punte, 40 min). Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae - Keuse:  Beantwoord enige EEN (40 punte, 40 min). Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI

Show more Read less










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
February 27, 2024
Number of pages
24
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers

Content preview

GRAAD 12
BESIGHEIDSTUDIES
KWARTAAL 1


FORMELE
ASSESSERING 1

PUNTE: 100
TYD: 1½ UUR




1|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Graad 12 Maart Vraestel

,INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: VERPLIGTE
AFDELING B: Bestaan uit DRIE onafhanklike vrae wat ALLE onderwerpe dek.
Beantwoord enige TWEE vrae
AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae wat ALLE onderwerpe dek.
Beantwoord enige (slegs) EEN vraag uit hierdie afdeling.
2. Onnodige antwoorde sal nie nagesien word nie.
3. Neem die tyd in ag wanneer die vrae beantwoord word.
4. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en beantwoord slegs wat vereis word.
5. Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word.
6. Beantwoord in volledige sinne, behalwe in vrae waar ander instruksies gegee word.
7. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van vrae.
8. Laat 'n reël tussen antwoorde.
9. Begin elke vraag op 'n nuwe bladsy.
10. Gebruik slegs blou pen. Antwoorde in potlood sal nie nagesien word nie.
11. Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn vir punte en tyd vir elke vraag.

VRAAG AFDELING PUNTE TYD

1 AFDELING A: Kortvrae, VERPLIGTEND 20 10

2
AFDELING B: Drie direkte / indirekte gevallestudies.
3 20 x 2 = 40 40
Beantwoord enige TWEE vrae.
4
5 AFDELING C: Opstelvrae. Beantwoord EEN vraag in
40 40
6 hierdie afdeling

100 90 min

7.




2|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Graad 12 Maart Vraestel

, AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte
antwoord en skryf die letter (AD) langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.5) neer.

1.1.1 Die ... vereis dat besighede 'n dokument saamstel wat uiteensit hoe die besigheid van plan is
om regstellende aksie te implementeer.
A Wet op Vaardigheidsontwikkeling (SDA) (No. 97 van 1998)
B Wet op Gelyke Indiensneming (EEA) (No. 55 van 1998)
C Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV) (No. 66 van 1995)
D Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV) (No. 75 van 1997)

1.1.2 'n Werknemer neem lang middagete pouses om sosiale media-inhoud te maak:
A Onetiese gedrag
B Etiese gedrag
C Onprofessionele gedrag
D Laat vir werk

1.1.3 Hierdie metode van probleemoplossing vereis dat die besighede verskeie alternatiewe oorweeg
voordat hulle die mees geskikte een kies
A Delphi tegniek
B Kragveld analise
C Voordele en nadele
D dinkskrum

1.1.4 Hierdie verpligte voordeel moet aan werknemers verskaf word soos dit deur die wet vereis
word.
A Mediese Fonds
B Motortoelae
C Werkloosheidsversekeringsfonds
D Etekaartjies

1.1.5 "Die besigheid voeg nuwe produkte by wat verband hou met bestaande produkte, maar sal
byval vind by nuwe kliënte."
A likwidasie
B terugwaartse integrasie
C markpenetrasie
D konsentriese diversifikasie (5 x 2)(10)


3|Page www.summariessa.co.za Besigheidstudies
Graad 12 Maart Vraestel

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA Summaries SA
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
546
Member since
2 year
Number of followers
193
Documents
670
Last sold
3 weeks ago

4,5

66 reviews

5
44
4
11
3
8
2
3
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions