Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 11 pages
Other

AFK2604 Assignment 3

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 11 pages

This is assignment 3. I received 66%. Be sure to use this as a guideline and do not plagiarise.

Content preview

Naam: Deveney



Van: Benn



Studentenommer: 67566936



Selfoonnommer: 0761918850



Modulekode: AFK2604

, Vraag 1:

1.
1.1. Die drie basiese kenmerke van die polies roman is: “die teenwoordigheid van
‘n raaisel, ‘n span speurders wat getaak word met die oplossing daarvan
(hulle werk gewoonlik spanne van twee), en die ruim gebruik van gewone
polisieprosedures en forensiese tegnieke.” (Malmgren, 2001)
1.2.
Teenwoordigheid van ‘n raaisel: In 13 Uuur is daar baie raaisels
teenwoordig, maar twee van die mees prominente raaisels is; Erin se
oorlede lyk voor die kerk, met haar keel afgesny en Adam se oorlede
lyk met koeëlwonde , wat langs sy alkoholis vrou gevind is en ‘n
geweer wat ook langs hulle lê. Ons vind eers aan die einde van die
storie uit wat met hulle gebeur het


‘n Span speurders wat getaak word met die oplossing daarvan:
Vusi en Fransman is aanvaklik getaak om die twee moored op te los,
maar Bennie en Mbali word ingebring om by te staan en toesig te hou
oor die ondersoeke omdat hulle meer ervare is. Bennie word basies
oral gegooi en moet beide sake help, want hy is hulle “mentor”, maar
hy werk meestal saam met Vusi om Erin se moord op te lose n vir
Rachel op te spoor. Mbali werk met Fransman aan Adam se saak.


Die ruim gebruik van gewone polisieprosedures en forensiese
tegnieke: Die polisiebamptes het rubberhandskoene aangetrek
voordat hulle aan die bewyse geraak het. Al die bewyse is opgepak en
gemerk. Die forensiese span het foto’s geneem en ontleding gedoen.
Voor Bennie byvoorbeeldaan een van die verdagte se besittings
geraak het, het hy die dokter vir rubberhandskoene gevra. Alle bewyse
wat gevind is, was in sake, waar Bennie Adam se foon gevind het toe
Fransman daarna toe bel, en die forensiese wetenskaplike het
vermoed dat die sny in Erin se keel die oorsaak van dood was, nadat
sy die liggaam ontleed het.

Vraag 2:

Document information

Uploaded on
February 21, 2024
Number of pages
11
Written in
2023/2024
Type
Other
Person
Unknown
R91,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
deveneybenn
2,0
(1)
Sold
5
Followers
3
Items
8
Last sold
1 year ago


Reviews from verified buyers

2 year ago

Hi Amy, thank you for the review. This assignment wasn't one of my best, but I hope it served as a guideline as to what is expected for the assignment. Good luck




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions