LIEN SE LANKSTAANSKOENE
*Bevat karakters en vrae en antwoorde oor die roman as geheel.
KARAKTERS
LIEN JOOSTE
● Onselfsugtig
● Sy is in matriek
● Sy vertolk die rol van haar ma - kyk na Braam
● Sy gaan na die Hoërskool Jakaranda
● Sy stel haar vriende eerste
BRAAM JOOSTE
● Hy dra tot niks in die huishouding by nie
● Hy is 16
● Hy is altyd by sy beste vriend Deon se huis
● Hy hou nie daarvan om by die huis te wees nie
CHRISTIEN JOOSTE
● Sy drink baie
● Sy sorg nie vir haar kinders nie
● Sy is onverantwoordelik
● Sy werk by Binnelandse Sake
● Die verlies van haar man en hul veranderde leefstyl het 'n negatiewe tol op haar
geëis
PA JOOSTE
● Hy was 'n prokureur in die firma 'Nkobeni, Lategan en Jooste'
● Hy het tronk toe gegaan omdat hy bedrog gepleeg het
● Braam kry sy kyke van hom
WOUTER
● Lien se goeie vriend
● Hy is baie ondersteunend
● Hy speel krieket
● Sy ouers is geskei. Hy woon by sy ma. Sy pa woon in Bloemfontein