NATHALIE Hoofstuk 1
• Nathalie is ontvangsdame (receptionist) by Rose & Crown (R&C) hotel in
Hoopvol
• Lukas = kroegman (bartender) van R&C
• Tannie Lettie = eienaar (owner) van R&C
• Laetitia September, (Tannie Lettie noem haar ‘sista’) burgemeester
(mayor) van Hoopvol
• Nathalie sê dis na 6 en sy moet eintlik al gegaan het
• Tannie Lettie:
- nie gedink dat Nathalie ‘n “nine-to-five meisie” is nie
- Nathalie dankbaar moet wees dat sy werk by die grootste en beste
hotel op Hoopvol gekry het
• Daar is nie baie werk for jongmense in Hoopvol nie
• Nathalie moet huis toe gaan on Mev Chalmers se wasgoed te was (do
her laundry)
• Hoopvol het ‘n enkele teerstraat/hoofstraat (paved road/main road)
• Na 6 uur saans – (mense van Hoopvol):
- televisie kyk
- goedkoop wyn drink
- bly in hulle huise
Created by Caitlin Bassett -1-
Unauthorized distribution of this document is illegal
,• Mielie-se-kop – regterkant van dorp waar die ryk mense woon
bevoorregtes -privileged
• Reuse-sandsteenkerk in die middle van die dorp – Nathalie is hier
gedoop (baptized)
• Gielie:
- ry bromponie (scooter)
- speel pool by die R&C
• 2 gastehuise (guesthouses) in Hoopvol – Aalwyn (tannie Door) en
Tronteldoos (tannie Mollie)
• tannie Breggie – verkoop wyn aan Gautengers by Polfynjie Karoo
Curiousa vir hoë pryse wat sy eintlik vir niks by ‘n Pick ‘n Pay in Kaapstad
gekoop het
• Nathalie was verlede jaar in matriek
• Ryk boere se kinders = universiteite in Bloem/Stellie/Potch OF kursus in
die ‘Baai’ (PE) OF werk vir ‘n jaar in Engeland
• Jorrie = arm, slim, beurs (bursary) om op Stellies te studeer, groet hom
by Total-garage in Januarie
o Nathalie en die res besef – hulle handjievol wat oorgebly het, gaan
nêrens heen nie (the rest aren’t going anywhere)
• Na Jorrie gaan – almal begin suip (get drunk) elke nag in die R&C se
kroeg
• Ordentlike (decent) meisies soos Fiona -> begin met manne agter hotel
se buitemure verdwyn (disappear with men to have sex) ‘los’
• Nathalie woon in Olive Schreiner straat
Created by Caitlin Bassett -2-
Unauthorized distribution of this document is illegal
, • Nathalie se ma en pa
-loodgieterbesigheid (plumbing business)
-dood in motorongeluk (car accident) op Outshoorn-pas
-begrawe (buried) in Hoopvol
• Mev Chalmers – moeder van Kleinkoppies se Apostoliese kerk,
sonskynmoeder net op Sondae, res van die week is sy boos
• Nathalie moet nooit vergeet wat Mev en pastor Chalmers vir haar doen -
moet dankbaar wees
• Huis in Olive Schreiner is Nathalie se enigste erfporsie (inheritance)
• Mev Chalmers en pastor Chalmers kan daar met haar woon as hulle oor
haar kyk totdat sy 21 is (live in her house with her to look after her, until
she’s 21)
BEN Hoofstuk 2
• Ben in trein Pretoria toe, neem ma se groen handsak (handbag) saam
• Vrou op die sitplek oorkant hom laat appels val – Ben tel hulle op
• Ben dink oor die vuur
− Vlamme
− Brandweermanne (firemen) dra sy ma en sussie uit die huis
− Het snags plaasgevind – mense dra kamerjasse (pajamas)
− Tannie Pop – Ben se buurvrou (neighbour) sê Ben kan met hulle intrek &
saam met hulle woon
Created by Caitlin Bassett -3-
Unauthorized distribution of this document is illegal
, NATHALIE Hoofstuk 3
• Verteenwoordiger (rep) flankeer (flirt) met Nathalie
- het vrouens en kinders
- maar hulle vat hulle kanses met die jong meisies in Hoopvol
- hulle dink Hoopvol meisies sal enige iets vir hulle doen (think Hoopvol
girls will do anything for them)
• Nathalie probeer hom ignorer maar hy gryp haar pols (wrist)
• Die rep nooi haar om vir ‘n week saam met hom Kaap toe te gaan
(‘matriek-breakaway’)
• Olivia = kamerbediende (room clerk)
• Tannie Lettie sê “Mans is maar orige (horny) gebore. Gebruik dit om jou
te pas.” (use it to your advantage)
• Hoopvol gesprekke: eindlik oor niks, maar eintlik oor alles (vervelige
dorp, niks gaan aan, die klein dinge word groot gemaak)
• Liefie = werk in die R&C kombuis
− Sinies (cynical) oor Hoopvol
− Gedagtes oor nuwer SA -> almal kan nou ‘n kruisie trek (vote),
maar niks het eintlik verander - al dink Nathalie dis ‘n stap in die
regte rigting dat Hoopvol ‘n bruin burgemeester het.
− Wens sy het Hoopvol verlaat (wishes she left), dink hulle was te
bang om dit te doen.
Created by Caitlin Bassett -4-
Unauthorized distribution of this document is illegal