VRAAG 1
n
T
‘n Kwadratiese reeks se algemene term word gedefinieer as n = Σ ( 3 k −1 ).
k =0
1.1 Toon dat 3 T =14 (3)
1.2 Die kwadratiese reeks se eerste vier terme is: 1 ;6 ; 14 ; 25
3 2 1
Toon dat T n= n + n−1 (4)
2 2
1.3 Bereken T 25 van die reeks. (2)
1.4 Bereken die eerste verskil T n en T n−1 asT n=154 . (5)
[14]
VRAAG 2
∞
m−k
Bereken die waarde van m as: Σ 2 =8 (4)
k =0
[4]
1|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 12 Maart Vraestel 1
, VRAAG 3
−3
Die skets hieronder toon f ( x )= + q. Die asimptote van f sny by B (−1; y )
x+ p
(
Die punt D 5 ; 4
1
2)is ‘n punt op die grafiek.
3.1 Bepaal die waarde van p. (1)
3.2 Bewys dat q=5. (2)
3.3 Bereken die x -afsnit van f . (2)
3.4 Bepaal die vergelyking van die vertikale asimptoot h as h ( x )=f ( x +4) (2)
3.5 Een van die simmetrie-asse van f is ‘n toenemende funksie. Bepaal die vergelyking van
die simmetrie-as. (3)
3.6 Gee die waardes vir x vir f ( x ) ≥ x +6 . (2)
3.7 Bepaal die vergelyking van g, die refleksie van f in die x -as en beweeg twee
eenhede na regs. (3)
[15]
2|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 12 Maart Vraestel 1