Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 9 pages
Summary

Summary Besigheidstudies Graad 10 Kwartaal 4 - Verken Handboek

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 9 pages

Besigheidstudies Graad 10 Kwartaal 4 opgesom uit die Verken Handboek

Content preview

Besigheidstudies – Graad 10 – Kwartaal 4 – Opgesom uit die VERKEN handbook


INHOUDSOPGAWE:
Onderwerp 16: Selfbestuur in ‘n besigheidskonteks Bl 2-6
Onderwerp 17: Die bereiking van besigheidsdoelwitte deur verhoudings en
spanprestasie Bl 6-9




1|Page

, Onderwerp 16: Selfbestuur in ‘n besigheidskonteks
Eenheid 1: Tydsbestuur, persoonlike doelwitte, sukses en ‘n gebalanseerde leefstyl
Sleutelwoorde:
Tydsbestuur: Om jou tyd op so ‘n manier te gebruik sodat jy alles wat jy moet doen binne die tyd
wat jy gedoen kan kry.
Stel jou persoonlike doelwitte: Om te dink oor die toekoms en oor dit wat jou motiveer om jou
drome te bewaarheid.
Gebalanseerde leefstyl: Balans tussen die sleutelelemente in jou lewe – die fisieke, intellektuele,
geestelike, sosiale en materiële elemente.
Sukses: Om die gewenste uitkoms van ‘n plan of doelwit te bereik.


1.1 Tydsbestuur
‘n Goeie manier om jou tyd te bestuur is om jou werk op ‘n weeklikse basis uiteen te sit. Mens doen dit so:
 Maak ‘n lys van alles wat jy moet doen, die tyd wat jy nodig het om dit te voltooi en die datum wat
dit klaar moet wees.
 Verdeel jou tyd daarvolgens.
 Maak seker dat jy tyd uitsit om aan die einde van die week na die vorige week se werk te kan kyk
en ook om die volgende week se werk te beplan.
 Neem jou persoonlike werkstyl in ag bv. Wanneer werk jy die beste – onder druk, of na oefening,
of voor etes?
 Hou rekord van hoe goed jou beplanning uitwerk, en kyk of jy jou planne vir die volgende week
moet aanpas.
Belangrike redes vir tydsbestuur is:
 Om doelwitte betyds te bereik
 Om jou aandag te hou op dit wat die belangrikste is om eerste te doen
 Om jou daaglikse, weeklikse en maandlikse aktiwiteite te beplan
 Omdat tyd ‘n skaars hulpbron is

1.2 Persoonlike doelwitte
Om persoonlike doelwitte te stel kan jou help met:
 Jou houding – dit bepaal hoeveel van jou doelwitte jy sal bereik. Verander negatiewe houdings na
iets positeif.
 Jou loopbaan – waar wil jy binne 3 tot 5 jaar wees in jou loopbaan?
 Jou opvoeding – leer is iets wat aanhoudend gebeur en jy moet nooit ophou leer nie.
 Jou familie – die hoeveelheid tyd wat jy het om saam met jou familie deur te bring.
 Jou finansies – sodat jy jou geld so kan spandeer sodat jy ook die “nice to haves” kan geniet.
 Jou gesondheid – sodat jy gesond is en bly om dit wat jy bereik het te geniet.
 Jou persoonlike lewe – sodat jy tyd vir jouself kan hê en dit wat jy geniet te kan doen.

1.3 Sukses
Mense meet sukses aan geld. Jy kan baie geld maak en ook ‘n goeie invloed wees op ander mense.


2|Page

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 23, 2024
Number of pages
9
Written in
2023/2024
Type
Summary
R100,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
fasaavn
5,0
(3)
Sold
8
Followers
7
Items
4
Last sold
1 year ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions