Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 13 pages
Summary

Summary Besigheidstudies Graad 10 Kwartaal 1 - Verken Handboek

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 13 pages

Besigheidstudies Graad 10 Kwartaal 1 opgesom uit die Verken Handboek

Content preview

Besigheidstudies – Graad 10 – Kwartaal 1 – Opgesom uit die VERKEN handbook


INHOUDSOPGAWE:
Onderwerp 1: Die mikro-omgewing, besigheidsfunksies en gehalte Bl
Onderwerp 2: Die markomgewing Bl
Onderwerp 3: Die makro-omgewing Bl
Onderwerp 4: Verband tussen die mikro, mark en makro-omgewings Bl
Onderwerk 5: Besigheidsektore Bl




1|Page

, Onderwerp 1: Die mikro-omgewing, besigheidsfunksies en gehalte
Eenheid 1: Visie, missiestelling, oogmerke en doelwitte
Sleutelwoorde:
Visie: ‘n Droom wat oor ‘n lang tydperk rigting gee aan die organisasie.
Strategie: Die beplanning en handelinge van die topbestuur om hul visie te beriek.
Strategiese visie: Kombineer visie en strategie om ‘n raamwerk vir die missie en oogmerke van die
organisasie te gee.

1.1 Visie en strategie
 Idiale en aspirasies van bestuur speel ‘n rol in die vorming van ‘n visie.
 Visie is die denkbeeldige situasie in die toekoms, en maniere kry om dit werklikheid te maak.
 Kan net gedoen word deur hulpbronne reg toe te ken en te gebruik.

1.2 Missiestelling
 Word deur die visie bepaal en verduidelik wat die besigheid wil doen, beskryf die basiese
aktiwiteite van die besigheid, en wat dit op die langtermyn gaan wees.
 Voorbeeld van ‘n visie- en missiestelling




1.3 Oogmerke (doel) en doelwitte
 Besighede het gewoonlik ‘n primêre oogmerke om wins te maak en ‘n sekondêre oogmerk van
maatskaplike opheffing.
 Oogmerke verduidelik die stappe oor ‘n korttermyn om doelwitte te bereik.
 Doelwitte is langtermynpikpunte en gee rigting aan die besigheid.



Eenheid 2: Organisasiekultuur en hulpbronne
Sleutelwoorde:
Waardes: Morele eienskappe wat vir ‘n besigheid belangrik is.
Oortuigings: Dit wat die besigheid voel waarheid is.
Doel: Oogmerke of doelwitte van die besigheid.
2|Page

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 23, 2024
Number of pages
13
Written in
2023/2024
Type
Summary
R150,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
fasaavn
5,0
(3)
Sold
8
Followers
7
Items
4
Last sold
1 year ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions