Chapter 19:
Greg fokus op sy studies en speel vleuel (fly half) in rugby
Rina het extra sekuriteit by haar huis
Greg is op die pad na Neelsie (waar hulle eet), dan sien n ou in n hoodie wat lag oor sy oe getrek is
Dis Xander, Xander draai om en hol met die sypaadjie af. Greg sit hom agterna
Greg hardloop:
Die botaniese tuin binne
Die agterkant van die tuin spring hy moeteloos oor die ysteralies
Universiteitmuseum
Victoriastraat
Universiteitsbibloteek
Verloor Xander
Chapter 20:
Greg stap by die Wilgenhof koshuis – n manskoshuis
Mense kan enigste gaan na Wilgenhof as hulle pa gaan daar
Plank waarsku Greg dat hy die dinge moet los
2 uur in die oggend, het Greg n boodskap op sy foona:
“Woensdagoggend, halfagt,by die Inligtingsentrum,
Markstraat, kry jou daar”
Dis Woensdag, 7:29
“Greg Owen” roep n bruin man van uit die Magistraatskantoor se aanhoudingselle
Greg sien hande, geen gesig nie
Die man waarsku dat die Baker nie Greg se speelmaat is nie
Die man waarsku Greg dat sy pa is nie veilig in die Pretoria Gevangenis
Chapter 21:
Greg wonder of hy moet die tronk bel of hy moet sy pa waarsku
Dirk gee Greg n raad: “n Mannetjie soos jy. Mense ken jou.”
Greg vertel Dirk dat hy die Baker wil soek omdat iemand in die selle gedreig Greg
Greg Vertel Dirk oor Xander en Tom
Greg ook vertel Dirk oor die Gebrande Boek, Trollip, Trollip se vrou en die tronkbesoek aan sy pa
Dirk se dat iemand in tronk kan Chris waarsku
Dirk se die onderwerelde komplotte (schemes) is soos n massiewe Gordiaanse Knoop.
Gordiaanse Knoop: Jy kan nie die begin of einde van die tou sien nie.
Die Gordiaanse knoop is n onmoontlike raaisel wat Alexander die Grote assosier
Greg vra as hy moet die soek los. Dirk vra of hy iemand wat opgee is
Dirk se Greg moet Lisa uit die hele ding los
, Chapter 22:
Greg kry n boodskap: “Kry Telegram App. Ons moet chat. Jy ken my username.”
Telegram is boodskapdiens wat wolkebaseer is. Daar is nie name of selfoonommers nie (dis
weggesteek)
Greg laai die toep en registreer as G-4ce
Greg tik die Baker in: Materi food – Bakery/sweet bakery ens..
Greg tik EKK-0 in (Xander se username)
Daar is n video op Xander se SFTP server
Dis n video van die regter se teregestelling (execution):
Daar is n man wat op sy kniee staan
Die gesigte van die vier ander mense is onduidelik
Die man pleit dat hy n vrou en kind het
Greg ken een van die mense se stem: Dok Pienaar
Nie een van die stemme klink soos Chris
Dok gee die instruksies:
o Hulle het n pistol in die Regter se keel
o Sy tande kraak
o Hulle kry n swart lap oor Regter se oe
o n Rubberbinneband van n motor om Regter se kop sodat hy versmoor
Dis Dok se werk om die regter dood te maak
Chris was betrokke
Dis Valkyrie se idee om die regter dood te maak
Chapter 23:
Dok is die boos. Greg nou weet die regtig Dok
o Die moordenaar het n Glimlag
Greg tik na Xander: “Ek is so jammer. Ek het nie geweet nie”
Xander besef dis nie Greg wat die video op die server sit nie
Greg vra Xander om help van die Baker te vind
Al op Telegram is weg. Die video en die gesprek
Xander stuur 2 pakkies na Greg:
1: n Skootrekenaar (hy nie weet die wagwoord nie)
2: Box wat die woorde “Dangerous things” geskryf het
Chapter 24:
Greg maak die tweede box oop wat was van “Dangerous Things” maatskappy (company):
Daar is:
o n Plastieksakkie
o n Elektroniese skyfie (so groot soos n ryskorrel) (xNT NFC tag)
o Twee plastiekhandskoene
o n Vreemde inspuiting met n massiewe naald
o Alkohollappies
Die skyfie is RFID manier waar jy kan mense met radiofrekwensie identifiseer
Die transponder werk op kort afstande
Greg fokus op die woord “Biohacking”
Die transponder word in jou hand, onder die vel, ingeplant met die inspuiting