100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary FW - Graad 10 - Fisiese Wetenskappe Fisika Eksamen Vraestel 2018

Rating
4,0
(2)
Sold
10
Pages
22
Uploaded on
28-05-2018
Written in
2017/2018

Graad 10 Fisiese Wetenskappe Fisika Eksamen Vraestel 2018











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
May 28, 2018
Number of pages
22
Written in
2017/2018
Type
Summary

Content preview

1


Fisiese Wetenskappe Fisika Eksamen Vraestel 2018
Golwe klank Golwe klank en lig
en lig
Eenheid 1 Eenheid 1 Transversale Pulse
1.1 Pulse
 Enkeleversteuring wat deur n medium voortgeplant
word.
Puls  Het geen frekwensie nie omdat dit net 1 keer gebeur.
 Twee bewegings beweging van die medium en
bewegingvan die puls
Transversale Puls
Transversale  n Puls waarvan die deeltjies se uitwyking loodreg is op
die puls se bewegingsrigtng
Amplitude (A)
 Maksimum uitwyking van n deeltjie vanaf sy
Amplitude rusposisie.
 Hoe meer energie oorgedra word hoe grooter die
amplitude
Pulslengte Pulslengte
Afstand tussen die begin en die einde van n puls.
Pulsspoed Vergelyking vir pulsspoed
v: Pulsspoed (m.s-1)
v= v= D: Afstand afgelê (m)
Δt: Verandering in tyd (s)
1.2 Interferensie
Interferensie  Wanneer twee pulse op dieselfde medium vanaf twee
verskillende rigtngs mekaar ontmoet, sal dit
interaksie met mekaar hê genaamd interferensie
Superponering
Som  Algebraise som van die amplitudes van die twee pulse
as dit interaksie met mekaar het.
Konstruktef Interferensie (Op bou)
 Wanneer twee pulse mekaar aan diselfde kant van die
OP BOU rusposisie ontmoet en oorvleuel, amplitude sal
vergroot.
 Na interferensie beweeg die pulse in die
oorsprongklike rigtng met hul oorsprongklike groote.



1

, 2




OP BOU




Destruktewe Interferensie (Afreuk)
 Vind plaas wanneer twee pulse teenoorgestelde kante
van die rusposisie mekaar ontmoet en oorvleuel,
amplitude sal verklein.
AFBREUK  Na interferensie beweeg die pulse in die
oorsprongklike rigtng met hul oorsprongklike groote.


EENHEID 2 Eenheid 2 Transversale golwe (Dwarsgolwe)
TRANSVERSAL 2.1 Transversale golwe (Dwarsgolwe)
E  n Opeenvolging van transversale pulse.
GOLWE  Is n golf waarvan die rigtng van versteuring loodreg
met die bewegingsrigtng is.
Ossillasie (Herhaling)
 Bestaan uit twee identese opeenvolgende pulse
waarvan die amplitudes teenoorgestelde tekens het(N
puls bo en n puls onder).
 Aantal ossillasies per sekonde is die frekwensie(Hz).

Kruin
 Hoogste punte van n golf waar maksimum uitwyking
vanaf die rusposiesie plaasfnd.

Dal/trog/buik
 Laagste dele van n gold waar die maksimum uitwyking
in die teenoorgestelde posisie vanaf die rusposisie
plaasfnd.
Punte in fase
 Word deur n heelgetal veelvoed van golfengtes
geskei.
 Wanneer twee punte diselfde tyd diselfde beweging
in diselfde rigtng ewe ver vanaf die rusposisie af is.
Punte uit fase

2

, 3


 Word nie in n heelgetal veelvoud van volledige
golfengtes geskei nie
 Nie dieselfde beweging op dieselfde oomblik uitvoer
nie.
Golfengte ())
 Afstand tussen twee opeenvolgende punte wat in
fasetoestand is.
2.2 Interferensie
 Wanneer twee kruine of trôe mekaar ontmoet
(Konstruktewe Interferensie)
 Wanneer n kruin en n trog ontmoet (Destruktewe
Interferensie)
Frekwensie (f)
 Aantal volledige golfengtes wat elke sekonde by n
gegewe punt van die golf verbybeweeg.
Periode (T)
 Tyd wat dit een golf neem om by n punt verby te
beweeg
Verband tussen die frekwensie en die periode.
T= T= T= periode (s)
f= frekwensie (Hz)
2.3 Golfspoed
 Spoed van die golf is die afstand wat die golf in n
sekonde afê.
 Spoed word beinvloed deur massa-digtheid van die
medium en die spanning van die medium

Golfvergelyking
v= Spoed (m.s-1)
v=f) f= frekwensie (Hz)
)= golfengte (m)
Rusposisie
 Posisie waar geen uitwyking plaasvind nie.
Eenheid 3 Longitudinale Golwe
3.1 Longitudinale golwe in n veer
 Om lonitudinale golwe te demonstreer word n veer
(slinky) gebruik.
 Golfengte is vanaf n verdunning tot n verdigtng of
tussen twee ounte in fase.

3

Reviews from verified buyers

Showing all 2 reviews
3 year ago

6 year ago

4,0

2 reviews

5
1
4
0
3
1
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
drteacherza University of South Africa (Unisa)
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
277
Member since
7 year
Number of followers
244
Documents
0
Last sold
3 year ago

3,6

48 reviews

5
14
4
11
3
17
2
1
1
5

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions