Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 17 pages
Exam (elaborations)

Graad 12 Fisiese Wetenskappe (FW) (Chemie) November Vraestel 2 en Memo - 2023

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 17 pages

Graad 12 Fisiese Wetenskappe November Vraestel 2 (Chemie) en Memo: Totaal:  150 punte. Die vraestel dek die volgede werk Materie & materiale(organiese chemie) | Chemiese verandering (stoichiometrie, sure & basisse, reaksietempo & ewewig) Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie THE SMI

Content preview

GRAAD 12 FISIESE WETENSKAPPE
NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 2: CHEMIE

VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde tot die volgende vrae.
Kies die korrekte antwoord en skryf SLEGS die LETTER (A-D) langs die
VRAAGNOMMER (1.1.1-1.1.10) op jou antwoordblad, byvoorbeeld 1.1.11. D.

1.1.1 Katalisator benodig vir termiese kraking:
A Sterk sure
B Geen.
C Pt, Ni of Pd
D FCC

1.1.2 Die regte molekulêre struktuur vir 3-metiel-2-pentanoon:
A B




C D




1.1.3 Agtervoegsel vir die homoloë reeks van esters:

1|Page www.summariessa.co.za Fisiese Wetenskappe
Graad 12 November Vraestel 2 - Chemie

, A -aan
B -oaat
C -oësuur
D -aal

1.1.4 Die verhouding tussen volume en druk van ‘n gas is?
A Konstant
B Direk eweredig
C Omgekeerd eweredig
D Onafhanklik

1.1.5 Organiese homoloë reeks met ‘n dubbelbinding tussen suurstof en koolstof:
A Alkene
B Aldehiede
C Alkyne
D Alkohols

1.1.6 Watter van die volgende sal ‘n AFNAME in reaksietempo veroorsaak?
A Aanwesigheid van ‘n katalisator.
B Toename in reactant konsentrasie.
C Afname in reaktant konsentrasie.
D Verandering in die elektriese geleiding van reactant deeltjies.

1.1.7 Die produk konsentrasie van ‘n reaksie word verminder. Wat sal die resultaat
wees deur verwysing na Le Chatelier se beginsels.
A Die reaksietempo van die voorwaartse reaksie sal toeneem.
B Die reaksietempo van die terugwaartse reaksie sal afneem.
C Die aktiveringsenergie sal afneem.
D Die aktiveringsenergie sal toeneem.

1.1.8 Watter van die volgende scenarios sal NIE ‘n veranderin in ‘n Maxwell
Boltzmann distribusie-kurwe veroorsaak NIE?
A Temperatuur verandering.
B Konsentrasie verandering.
C Byvoeging van ‘n katalisator.
D Veranderin in druk.




1.1.9 Entropie is:


2|Page www.summariessa.co.za Fisiese Wetenskappe
Graad 12 November Vraestel 2 - Chemie

, A minimum energie benodig vir ‘n reaksie om plaas te vind.
B die som van die interne energie en ‘n produk van sy druk en volume
C die graad van wanorde
D onafhanklik van die fase van die stof
[9x2=18]

VRAAG 2
A tot F in die tabel verteenwoordig ses organiese verbindings.




2.1 Skryf neer die:
2.1.1 Letters wat die TWEE organiese verbindings wat isomere van
mekaar is voorstel. (1)
2.1.2 Tipe isomere (KETTING, FUNKSIONEEL of POSISIONEEL)
identifiseer in VRAAG 2.1.1 (1)
2.1.3 ALGEMENE FORMULE van die homoloë reeks waaraan verbinding
B behoort. (1)
2.1.4 NAAM van die funksionele groep van verbinding F. (1)

2.2 Verskaf die IUPAC name van:
2.2.1 Verbinding A. (3)
2.2.2 Verbinding B. (2)
2.2.3 Verbinding C. (2)

2.3 Verbinding F reageer met karboksielduur om vebrinding S te vorm in die
teenwoordigheid van ‘n sterk suur.
2.3.1 Watter tipe reaksie vind plaas? (1)

Verbinding S het ‘n EMPIRIESE FORMULE van C 3H6O en ‘n molekulêre massa van


3|Page www.summariessa.co.za Fisiese Wetenskappe
Graad 12 November Vraestel 2 - Chemie

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 17, 2024
Number of pages
17
Written in
2023/2024
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
R50,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4,4
(73)
Sold
712
Followers
194
Items
781
Last sold
19 hours ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions