BESIGHEIDSTUDIES
GRAAD 12
HOOFSTUK 15:
ONDERNEMINGSVORME
, HOOFSTUK 15: ONDERNEMINGSVORME
Eenmansaak
• 1 persoon • Geen kontinuïteit
• Onbeperkte • Geen wetlike vereistes
aanspreeklikheid
Kriteria Sukses Mislukking
Belasting • Die eienaar word slegs in ‘n • As winste te groot word, kan die
persoonlike hoedanigheid op eienaar uiteindelik ‘n groter bedrag
winste belas. belasting in persoonlike
hoedanigheid betaal.
• Die eienaar se inkomste word
teen ‘n laer koers as die • Versuiming deur die eienaar om
maatskappybelastingkoers persoonlike inkomstebelasting
belas. regulasies na te kom, kan lei tot
aansienlike finansiële boetes wat
deur die SAID opgelê word.
Bestuur • Een eienaar kan vinnige • Die eienaar moet al die
besluite neem omdat hul nie administrasie, bestuur en
ander hoef te raadpleeg nie besluitneming in die besigheid
en daar geen konflik is nie. doen.
• Die eienaar pas dalk eie • Eienaars moet op hul ervaring en
kreatiwiteit toe wanneer vaardighede staatmaak en kan
belangrike besluite geneem verkeerde besluite neem.
word.
Kapitaal • Kapitaal sal versigtig bestee • Winste is dalk nie groot genoeg vir
en bestuur word omdat uitbreiding nie.
eienaar alle kapitaal bydra.
• Die eienaar is verantwoordelik vir
• Die eienaar kan moontlik enige kapitaal wat geleen word.
bykomende kapitaal van
finansiële instellings verkry as
hy/sy kredietwaardig is.
Verdeling van • Die eienaar ontvang alle • Winste dek dalk nie alle
winste winste uit die besigheid wat besigheid skuld nie, wat die
tot kapitaalgroei kan lei. uitbreiding van die besigheid kan
belemmer.
• Die eienaar mag die wins
gebruik om die besigheid uit • Indien die eienaar nie wins
te brei. maak nie, kan die inkomste en
lewensbestaan van die eienaar
ernstig geraak word.