100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary - Afrikaans Huistaal- Suiwer wiskunde Gedig 11

Rating
-
Sold
-
Pages
1
Uploaded on
05-01-2024
Written in
2023/2024

This summary of Suiwer wiskunde in Afrikaans Huistaal poem. Is an in-depth detailed summary of the poem Suiwer wiskunde, that will help you understand it a lot better, and is done in color with the use of a lot of different ways to point out different meanings in the poem. It'll make learning a boring poem a lot better and easy.

Show more Read less








Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
January 5, 2024
Number of pages
1
Written in
2023/2024
Type
Summary

Subjects

Content preview

Suiwer wiskunde  Verwys na die abstrakte wetenskap van getal, hoeveelheid en ruimte.
 Verwys na iets wat presies, logies en voorspelbaar beskryf word-begrip
in sy suiwerste vorm.


1. Die uurwerk kantel. En die ligbruin by
Kwatryn Sin 1:{Die uurwerk kantel.}
Dui an dat horlosie omval. Dit impliseer dat alle tydsverloop stil staan/
2. hang roerloos voor die blom wat nooit
alle handeling stol.
bevrug
3. word, nooit sal saadskiet, welk, en nooit Sin 2:{En die ligbruin by hang roerloos}
verby “En”- voegwoord-verbind sin 1 aan die ander 3 sinne, dis dus die
logiese uitwerking van die feit dat die tyd stilstaan. Enjambement
4. hierdie verstarde uur sal groei. Die lug tussen 1 en 2 beklemtoon die hangproses en verseker dat die word
“hang” uitgehef word. “roerloos”- sluit an by idee van tyd wat
stilstaan.
5. het stil soos ys gaan staan, so wit en blou.
Kwatryn
6. Die brander wat wou oorbuig, val, en skuim,
7. Bly in sy ligte sirkels vasgehou Sin 3:{voor die blom wat nooit bevrug word, nooit sal saadskiet,}
Stolling van tyd verval enige moontlikheid van bevrugting en lewe.
8. En moet sy see n ewigheid versuim. Blom sal nooit sade voortbring en nuwe blomme vorm nie. “nooit”-
herhaling(retoriese middel) beklemtoon dat die tyd stilstaan end at
die handelinge nie kan voortgaan nie.”s”-alleterasie beklemtoon feit
dat geen nuwe lewe gevorm kan word nie.


Digvorm: Sin 4:{welk, en nooit verby hierdie verstarde uur sal groei.}
Metafisiese gedig: gedig handel oor ʼn Woord “verby” dui op tydverloop, maar in hierdie geval op tydverloop wat tot
gedig. stillstand gekom het. Die blom se vermoë om te groei is beëinvloed toe die tyd
stilgestaan het. As blom nie kan groei nie sal dit verwelk. Die herhaling(Retoriese
Versreël 1= die horlosie val om en die tyd
staan stil. middel) van die word “ sal "dui op toekomstige aksies wat nie kan plaasvind nie. Deur
Versreël1 tot 4= die by kan nie die blom die bevrugting en die verganklikheid van die blom in saam te beskryf, word
bevrug nie en die blom sal dus nie sade kan beklemtoon dat die lewe en die dood as deel van dieselfde proses gesien moet word
end at die een nie sonder die ander kan klaar kom nie. Kontras (stylfiguur) “bevrug”
voortbring nie.
en “saadskiet” dui op lewe, maar dit staan in teenstelling met “welk” en “nooit…sal
Versreël 4 en 5= die lug het stilgestaan soos
groei” wat op dood dui.
ys
Versreël 6 tot 8= die brander kom halfpad
in die lug tot stillstand env al nie in die see Sin 5:{Die lug het stil soos ys gaan staan, so wit en blou}
“het” as die tyd stil gaan staan het, raak jy bewus van wat gebeur het. Enjambement
nie.
tussen versreël 4 en 5 bind die gedagtes saam en sluit aan by die stollingsidee.
Vergelyking= “Die lug het stil soos ys gaan staan” Die stilstaande lug word met ys
vergelyk. Die ooreenkoms tussen die lug en die ys is dat beide as blou en wit beskryf
word. Die aa-assonansie (halfrym) asook die komma in versreël 5 verstadig die
Toon: tempo van die versreël. Die uiteenplasing/skeiding van die woorde “stil” en “staan”
Besinnend/nadenkend verseker dat elkeen van hierdie woorde uitgehef/beklemtoon word.

Tema:
Onvoltooidheid Sin 6:{ Die brander wat wou oorbuig, val, en skuim,}
en “wou oorbuig” word geimpliseer dat dit ʼn natuurlike proses is wat met die stolling
verganklikheid. van tyd gestaak word. W-alleterasie beklemtoon die natuurlike neiging van branders
Stemming: om oor te buig, te val en skuim te vorm. Die komma verseker dat elke moontlike
Formeel, ernstig handeling van die brander afsonderlik beklemtoon word.


Sin 7:{bly in sy ligte sirkels vasgehou}
Boodskap: “bly” word deur vooropplasing asook deur die y en I assonansie uitgehef. Dit
Die lewe sowel as die dood onlosmaaklik deel is beklemtoon dat die brander nie sy prosesse kon voltooi nie. Die word “ligte” dui op
van mekaar en van tydverloop. die witterige kleur van die branders en die “sirkels” verwys na die ronde vorm van
Die een kan nie sonder die ander nie. die branders wanneer dit oorbuig om in die see te val.
Die dood/lewe, soos tyd, kan nie vir ʼn oomblik
gestuit word nie. Sin 8:{en moet sy see ʼn ewigheid versuim.}
Die brander sal nooit in die see val nie. As die brander nie in die see kan val nie, sal
di took nie na die strand kan uitspoel nie. Gevolglik sal die nuwe lewe wat
normaalweg uit die see kom, nie die oorgang na die lewe kan maak nie.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
anikabritsbrits
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
20
Member since
2 year
Number of followers
5
Documents
19
Last sold
2 months ago

5,0

3 reviews

5
3
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions