100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary - Afrikaans Huistaal- Dienaar van die nagereg Ge3dig 8

Rating
-
Sold
-
Pages
1
Uploaded on
05-01-2024
Written in
2023/2024

This summary of Dienaar van die nagereg in Afrikaans Huistaal poem. Is an in-depth detailed summary of the poem Dienaar van die nagereg, that will help you understand it a lot better, and is done in color with the use of a lot of different ways to point out different meanings in the poem. It'll make learning a boring poem a lot better and easy.

Show more Read less








Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
January 5, 2024
Number of pages
1
Written in
2023/2024
Type
Summary

Subjects

Content preview

Dienaar
Title verwys na die spreker se wat ʼn polisieman was.
Woordspeling kom voor: die polisie word “dienaar van die gereg”(= die wette van die land)
genoem, maar vanweë die besondere verhouding tussen die spreker en sy pa word die pa ʼn
dienaar van die nagereg (=poeding, lekkergoed wat na die hoofgereg bedien en geniet word)

van die genoem.
Woord “nagereg” dui dus op die lekkergoed wat die pa vir die spreker bring nadat sy skof as
polisieman voltooi is.



nagereg
Strofe 1:
“ek” Eerstepersoonspreker; kind van ʼn polisieman in apartheidsjare. “pie djy pie”
Outobiografies (P.J.P). “dink”- herhinnering. “u” Formele aanspreekvorm, dit kan ʼn
Die spreker se pa se werk as polisieman word teken wees van die afstand/ skeiding tussen die kind en sy pa of dit kan ʼn bewys
uiterlik en oppervlakkig beskryf. (liefdevol/ wees dat die kind respek vir die pa het. ie-Assonansie “pie djy pie” en “pappie”
gemoedelik.) klankmatige effek. Progressie- “pa-pappa-pappie” dui op progressive en
1. wanneer ek,pie djy pie, dink aan u pa-pappa-pappie
vertedering. “sien ek” Alleenplasing- beeld wat volg, dit vestig die aandag op die
2. sien ek visuele beelde wat in die res van die strofe volg. Inversie “ sien ” beklemtoon wat hy
3. u langarm in ʼn jas reënerige kakie op ʼn groen raleigh waarneem. Sinestesie- “reënerige kakie”. “ kakie ” en “ groen ” Skep duidelike
visuele beelde; dit bevestig hoe helder die spreker se herinnering aan sy pa en sy pa
4. vir presies wees ; ʼn teen-koue- kakiekombers dik om u se werk is. “langarm”= langarm van die gereg, Denonatief- die pa se arm is letterlik
5. lyf gespan; wasem wat soos spookasem uit u mond hang; lank, Konnotatief- die pas is ʼn lid van die figuurlike lang arm van die gereg end it
verwys na die polisie wat alle misdadigers vastrek. “groen raleigh” Sy pa het in die
6. op kantoor besig met die administrasie wind en weer werk toe gery op sy fiets. Kommapunt ( ; ) skei verskillende
7. van wit mag ; en buite brand die blou lig blouer teen beskrywings van die pa. “teen-koue-kakiekombers” Metafoor- die “ kakiekombers ”
8. die totale aanslag van links en swartwees; tussen twee tot word gelykgestel aan iets wat die pa teen die koue moet beskerm. Vergelyking – die
“wasem” word met “spookasem” vergelyk, “wasem” hang net soos “spookasem”,
tien dit beklemtoon ook die koue toestand waartydens die pa werk. “op kantoor besig
9. elf tot sewe vyf tot een en tien tot ses. met administrasie”-Dis die werk wat sy pa moes doen. “wit” en “blou” Die gebruik
van hierdie kleure skep duidelik visuele beelde; dit bevestig hoe helder die spreker
Die spreker focus op die innerlike en die wrewel wat
se herinnering aan sy pa en sy pa se werk is. “ wit mag ”- SA polisie voor 1994. b-
daar jeens die ou bedeling gekoester is (Opstandig/
woede) Alliterasie “buite brand die blou lig blouer”- “ blou lig ” dui veilige hawe aan,
10. wanneer ek aan u werk dink pappa-piet veiligheid en beskerming, klankmatige uithefing van “blou”. Ironies – sy pa doen die
11. sien ek administrasie van die onderdrukker. “links” Liberaal, verlig; in opposisie teen die
destydse regering. “ swartwees ” Kontrasteer met “ wit mag ”. “elf tot sewe vyf tot
12. ʼn hart wat vuiste maak ; haat wat opgroei en ʼn
een en tien tot ses” Tye wat sy pa gewerk het, dui ook aan dat sy pa lang ure gewerk
13. grootman raak ; die maan wat snags u beatstap het.
14. tel; die wind altyd weer die wind op wolseley
15. wat die dood in sy knope opgaar; blink geel koper knope -
16. waarin die volksnag lawenis soek ; lexingtons
Strofe 2:
17. en way side twak; die apostoliese hawe – ʼn kloek baai “sien ek”- Alleenplasing, beeld wat volg, dit vestig die aandag op die visuele
beelde wat in die res van die strofe volg. Personifikasie- “hart wat vuiste maak”
18. wat haar skuitjies bymekaar hou. suggereer opstand teen apartheid. Metafoor- “haat wat opgroei en ʼn grootman
raak” die spreker se haat vir sy pa se werk word net groter, en groeiende haat
Beging anders as die vorige twee strofes.(huislike word vergelyk met ʼn seun wat groei en ʼn volwasse man word. Personifikasie-
steming en kinder afwagting, Vryheid wat sal kom) “beatsap” polisieman wat patroller, die maan neem waar hoe die polisieman
19. en eenkant langs die tafel voor die stoof sit slaap patroleer, en tel sy beatstap. Spreuker se haat van die apartheidstelsel neem toe.
20. my skaduwee en ek. wag vir die kedoes medi Binne rym- “ maak ” en “ raak ” ry met mekaar. w-Alliterasie “wind altyd weer die
wind op wolseley” dui sterkte van wind of konstante wind aan. “ gee l” Skep
21. husse met lang-lang ore. wag vir tjoklit en
duidelike visuele beelde; dit bevestig hoe helder die spreker se herinneringe aan
humbugs.
sy pa en sy werk is. Woordspeling- “ knope ” hoe sterk die wind waai,
22. wag vir dienaar van die nagereg. wag vir ѐѐn “geelkoperknope” knope van pa se jas/ univorm. Sinekdogee- die
dag. “geelknoperknope” is ʼn gedeelte van die geheel wat beskryf word. “lexingtons” -
sigarette. “lawenis”- lafenis= beskerming/ vertroosing. Kommapunt ( ; ) skei
Tema: Toon: herinneringe. “way side” Tabak. Metafoor- die polisiestasie of ʼn persoon wat die
mag het om veiligheid te verskaf, word gelykgestel aan ʼn “apostoliese hawe”, dui
Apartheid in Suid-Afrika Sinies en
op manlike beskerming; plek van veiligheid. Aandagstreep ( - ) dui aan dat die
Ouer-kind-verhouding bitter.
metafoor van die “apostoliese hawe” verder gevoer word. Metafoor “kloekbaai”-
polisiestasie/ polisiman gelykgestel aan ʼn hoenderhen wat haar kuiken teens
gevare wil beskerm. “ kloek ” Beteken besorg. Die polisiestasie of die polisie of ʼn
Boodskap: persoon wat die mag het om veiligheid te verskaf, word gelykgestel aan ʼn
ʼn Mens kan die werk wat jou ouers doen, verafsku, terwyl jy hulle hoenderhen wat “haar skuitjies” teen gevare wil beskerm.
nog steets life het.
Onderdrukking veroorsaak haat en opstandigheid.


Strofe 3:
“en” Dui op wending , dit verleen ook ʼn storieagtige element aan die gedig; die spreker vertel as’t ware meer van sy herinneringe. “eenkant” Afstand tussen pa en kind. s-
Alliterasie “stoof sit slaap” informeel taal, dui op kind se rustigheid. “ek” Fokus nou op ek-spreker, kind van die polisieman-pa. “die” Dui aan dat die spreker vir iets
spesifieks wag; asof hy seker was dat die pa wel iets gaan bring. Suggestie- hy wag tevergeefs vir die waarheid. “ husse ”. “husse met lang ore”- ʼn onsin-woord wat gebruik
word om ʼn kind weg te jaag. “tjoklit en humbugs” -lekkergoed; sluit aan by “nagereg” in die title. Ironie- hy kry iets lekkers ten spite van die negatiwiteit.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
anikabritsbrits
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
20
Member since
2 year
Number of followers
5
Documents
19
Last sold
2 months ago

5,0

3 reviews

5
3
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions