Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 1 pages
Summary

Summary - Afrikaans Huistaal- Maaltyd Gedig 7

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 1 pages

This summary of Maaltyd in Afrikaans Huistaal poem. Is an in-depth detailed summary of the poem Maaltyd, that will help you understand it a lot better, and is done in color with the use of a lot of different ways to point out different meanings in the poem. It'll make learning a boring poem a lot better and easy.

Content preview

Maal
Dui daarop dat dit handel oor ʼn maaltyd.
“Maaltyd” en die lui van ʼn etensklokkie roep in hierdie geval herhinneringe op van
maaltye saam met s you moeder.


Strofe 1:



tyd
Die tafelklokkie word beskryf, klokkie is stylvol en deftig/ formeel, goeie etiket. Die spreker
sien in die “koperklokkie” ʼn beeld van sy oorlede moeder- metafoor. “Ou moeder”- dubbele
betekenis : spreker se moeder wat werklik oud is; of ʼn troetelnaampie vir die moeder. “ ou ”
Kwatryn 1. Ou moeder met haar
Druk gevoel uit, so ook die verkleinwoorde. oe- Assonansie “moeder” en “hoepelrokkie”-
vertraag die tempo asook beklemtoning en klankrykheid. Die klokkie is in die vorm van ʼn
wye “hoepelrokkie”, soos die spreker se moeder gedra het, kleuredrag suggereer dat die
gaste aan tafel deftig aangetrek is. Sinekdogee “staan hande gevou” asof sy bid. Metafoor-
spreker se moeder word metafories gelykgestel aan hierdie klokkie, deur die vorm,
kleredrag en gevoude hande. “gevou” en “ nou ”- rym beklemtoon die gedagtes dat daar by
elke maaltyd gebid word. Rymende eindklanke- “hoepelrokkie”; “stywekappie” en
hoepelrokkie “koperklokkie”- deftig die maaltyd en die belangrikheid van die maaltye word deur die
beklemtoon. “smȏrens, smiddags en vir nou”- dui daarop dat alle etes op hierdie formele en
2. en stywekappie, staan hande gevou deftige wyse genuttig is, beging is met gebed ( ontbyt, middagetes, aandetes)- dit dui ook op
3. in die vorm van ʼn koperklokkie progressive. “ nou ” Kan dui op aandete en suggereer ook dat dit nie net in die verlede was
nie, maar dat sy masteeds in sy gedagtes by hom is. Herhaling van “ steets ” en “ nou ”
4. vir smȏrens, smiddags en nou .
beklemtoon dat die rituele die herinnering helder hou.


Kwatryn 5. Die blou bord en die skoon
servet,
6. die helder bril, die Bybel oop,
7. en teen die hoë muur hang groot portret
8. hou my aan haar steets
vasgeknoop. Strofe 2:
Spreker onthou hoe tafel gedek was. “servet” en “portret” Beklemtoon die deftigheid.
“helder bril”- letterlike betekenis is ʼn mooi skoon bril, figuurlike betekenis- die moeder het ʼn
Kwatryn
9. En op die gladde, blink buffet, helder uitkyk op die lewe gehad. Metafoor- die “helder bril” verwys metafories dat die
10. glimmend in die skerp lig van die lamp, moeder ʼn positiewevuitkyk op die lewe gehad het. “helder bril” en “Bybel oop” getuig van
haar godsdienssin. Sy ma se portret is nou teen sy muur en verbind hom aan haar.
11. skyn sy nou in die seëngebed, “vasgeknoop” al die dinge wat die spreker van sy ma onthou en waardeer, hou hom vas aan
12. leef sy nou in die wasige damp. sy ma, dit toon dat hy nooit sy ma sal vergeet nie, en sal altyd sy herinnering koester.
Eiendrym- “oop” en “vasgeknoop” dien as bindmiddel. Veral die godsdiens laat die spreker
aan sy moeder dink/ herinner. aa-Assonansie “aan” en “haar” vertraag die tempo asook
beklemtoning en klankrykheid.
Kwatryn
13. Sy was eers goud, heel later silwer,
14. nou’s sy koper waar sy
staan, Strofe 3:
15. maar met elke lui dan skilfer Die moeder/klokkie skyn betekenisvol in die “seëngbed”. Haar beeld maak juis hier sy mees glansende
verskyning, sy “skyn” nie net nie, sy leef ook in die “wasige damp”, al is sy reeds dood, is dit asof sy in die
16. af … die grasgroenspaan. atmosfeer teenwoordig is. Metafoor- “gladde, blink buffet” bevestig die moeder se netheid en presiesheid.
Dit is asof die spreker haar beeld in die glans van die buffet sien terwyl die “seëngebed” voor ete gebid
word, dit beklmtoon die seun se herinneringe aan sy moeder. g-Alliterasie “glimmend” en “lig” vertraag
die tempo. Paradoks dit “skyn” asof die spreker se moeder vaag is, maar die spreker se godsdienstige
herinnering aan sy moeder is helder- versterk deur die eiendrym “lamp” en “damp”. Godsdiens: die
Boodskap: “klokkie” (moeder metafories gewys) “skyn” in die “seëngebed”. Die moeder is nie net uiterlik skoon en
Die goeie en mooi dinge in die lewe word netjies nie, maar ook haar geestelike lewe getuig van vroomheid en heiligheid. s-Alliterasie en leestekens
blywende herinnerige. “skyn sy “ en “seëngebed,”- vertraag die tempo. oe-Assonansie “nou” en “goud”- vertraag die tempo
Tradisies en rituele sorg vir spesiale asook belemtoning en klankrykheid.
herinneringe en hgee betekenis aan die
lewe


Strofe 4:
Tema: Tydsprogressie: Die kringloop van die lewe word aan die hand van die verkleuring van die “klokkie”
Die kringloop van die lewe. metafories illustreer, die moeder was eers “goud” (kosbaar, nuut en jonk), later “silwer” (grys), nou is sy
Die herinneringe van die spreker oor “koper” (afgetakkel/ moontlik dood), soos die jare aangaan, word sy ouer en het minder krag. ee-
etenstye saam met sy moeder. Assonansie “eers” en “heel”- vertraag die tempo asook beklemtoning en klankrykheid. s-Alliterasie “sy” en
“silwer”- dien as bindmiddel. s-Alliterasie “sy koper waar sy staan”- dien as bindmiddel weer. Enjambement
“skilfer af” beklemtoon die verloop van die verval, tyd en beweging. Slegs enkele herinneringe van die ma
het oorgebly, die “klokkie” word nie meer gereeld skoongemaak nie- met elke ete se gebruik “skilfer” die
Stemming: “grasgroenspaan” af wat die moeder se herinneringe helderder op die voorgrond bring. Vooropplasing van
Hartseer en nostalgies. “af”- beklemtoon die aftakeling. Ellips ( … ) dui op die voortdurende aftakelingsproses. “grasgroenspaan” Is
die toppunt van die veval, dis metaforiese beeld van die “klokkie” wat deur ontbinding/ roes tot

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 5, 2024
Number of pages
1
Written in
2023/2024
Type
Summary
R75,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
anikabritsbrits
5,0
(3)
Sold
22
Followers
5
Items
19
Last sold
2 weeks ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions