Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 1 pages
Summary

Summary - Afrikaans Huistaal- Op sy branderplank Gedig 6

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 1 pages

This summary of Op sy branderplank in Afrikaans Huistaal poem. Is an in-depth detailed summary of the poem Op sy branderplank, that will help you understand it a lot better, and is done in color with the use of a lot of different ways to point out different meanings in the poem. It'll make learning a boring poem a lot better and easy.

Content preview

Op sy
 Dis ʼn manlike persoon “sy”
 Dis eintlik ironies, want die persoon bly nie heeltyd op die
branderplank nie.


branderp
In die see- stryd en aksie om
sy ware teen die see te veg Vryvers
1. Hy waag hom weer teen horisonne.  Strofe 1:
w-Alliterasie “waag hom weer” dui aan dat die branderplankryer
2. Die see gooi son in teen sy sonne, maar skuimskuddend vreesloos en waagmoedig is. “horisonne” suggereer dat die
3. deur die teug vlug hy na vore, hys hom branderplankryer ver die see in is. “weer” Suggereer moontlik dat die
persoon dit wat hy doen al voorheen gedoen het, kan ook daarop dui
4. lugtig teen die stroom uit, en kom dat die persoon op die branderplank die voortsetting is van ʼn lang lyn
5. staan-staan strand toe, groen seevaarders wat ook die see aangedurf het. “son” Weerkaats op die
blink water van die see, dit lyk dan soos baie “sonne”. Woorspeling
6. deursigtig en ook reeds gebore.
“horisonne”; “son” en “sonne” en s-alliterasie beklemtoon hoe warm
* Skeiding in ruimte tussen strofe 1 en 2 die son skyn, en die sierlike bewegings van die branderplankryer.
7. Die seun het see in sy mond. Hy weet Herhaling van “ teen ” suggereer dat die branderplankryer ʼn stryd teen
of land- nadenkend en die natuur voer. “maar skuimskuddend”- Branderplankryer skud die
8. nie of dit bloed of water is nie : uit skuim van hom af as hy na die land gaan. s-Alliterasie
9. spoeg hy dit. Met sy sagte tongpunt voel “skuimskuddend”- beklemtoon ook die geluid wanneer die
branderplankryer homself uit die see op die branderplank druk. eu-
10. hy wortels van sy tande af, en proe die lug Assonansie en v-alliterasie beklemtoon die branderplankryer se
11. wat sag van land en kruie om hom labberlag. voorwaartse bewegings. “vlug” dui op wegbeweeg van gevaar,
branderplankryer wil nie in die golf vasgekeer wees nie, daarom
12. Hy lig hom van die seeplank af; afwesig beweeg hy vining daardeur. “teug” Verwys na ʼn kort pouse/opening, so
13. skud hy nou sy kop – ʼn blonde rob - kort soos dit neem om vining asem te haal. Herhaling van “ teen ” dui
14. en snuit hom skoon op inspanning, moeite en stryd. “hys” dui op die poging van die
branderplankryer om regop te kom. “lugtig” impliseer dat dit nie maklik
15. van wat hy was ; is nie en dat hy versigtig is. “staan-staan” Sluit an by “hys” en die
moelike aksie word hierdie beklemtoon. “groen” suggereer dat die
branderplankryer nat of baie jonk is. Die uitkom uit die see is soos
16. ʼn elegante, goed gesteelde lyf geboorte, na ervaring voel hy soos ʼn nuutgebore.
17. wat eeue lank reeds
18. land toe dryf
 Strofe 2:
s-Alliterasie “seun het see in sy”-dui op die soutsmaak in die seun se mond. Bloed en seewater het
alby soutsmaak, Na Dubbelpunt ( : ) word aangedui wat die branderplankryer met die soutsmaak is
Tema: sy mond doen. Inversie kom voor “uit/spoeg hy dit” a.g.v omgekeerde woordorde plaas dit klem op
Die mens se behoeftes om een te word “uit”. “dit” Dui op onsekerheid of dit bloed of water is. “spoeg” Skep ʼn visuele beeld. S-Alliterasie
met die see/ die see-elemente uit te daag. beklemtoon “sy sagte”die sagtheid van die branderplankryer se mond. “wortels” sluit aan by die
plantbeeld in strofe 1 (“groen” versreël 5). Sinestesie in versreël 10, die smaaksintuig word hier
gebruik om die lug te beleef. “labberlag”- klanknabootsing, woord “labber” beteken ingesout,
“labberlag” verwys dus na die lug wat na sout ruik, ook personifikasie. Parentese ( tussen aandag
Boodskap: streepe ) is ʼn metafoor waarin die branderplankryer as ʼn rob met ligte hare soos syne uitgebeeld
Ten spite van ʼn kortstondige eenwording word. S-Allaterasie “skud hy nous y” en o-assonansie “kop” “blonde rob” beklemtoon die
met die see moet die mens telkens skudhandeling. S-Alliterasie “snuit hom skoon” beklemtoon die handeling van skoonmaak. “snuit”
terugkeer land toe. Ondersteun die metafoor , want ʼn rob snuit ook water. Die kommapunt ( ; ) dui aan dat die
branderplankryer nou ʼn nuwe fase gaan betree/ hy is nou ʼn nuwe mens.

Toon:
Opgewondenheid, uitdagendheid,  Strofe 3:
besinnend. g-alliterasie “elegante, goed gesteelde” plaas die klem op die branderplankryer se sterk
liggaamsbou. “eeue lank reeds” maak die gediginhoud universeel toepaslik. Branderplankryer se
voorouers het ook so die see agtergelaat en land toe beweeg. “land toe gedryf” mense is land
gebonde.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 5, 2024
Number of pages
1
Written in
2023/2024
Type
Summary
R75,00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
anikabritsbrits
5,0
(3)
Sold
22
Followers
5
Items
19
Last sold
2 weeks ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions