100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary - Afrikaans Huistaal- Tsunami Gedig 5

Rating
-
Sold
-
Pages
1
Uploaded on
05-01-2024
Written in
2023/2024

This summary of Tsunami in Afrikaans Huistaal poem. Is an in-depth detailed summary of the poem Tsunami, that will help you understand it a lot better, and is done in color with the use of a lot of different ways to point out different meanings in the poem. It'll make learning a boring poem a lot better and easy.

Show more Read less








Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Document information

Uploaded on
January 5, 2024
Number of pages
1
Written in
2023/2024
Type
Summary

Subjects

Content preview

Tsuna  Die title dui die onderwerp van die gedig aan.
 Die title is die enigste woord, behalwe vir die subopskrif, wat ʼn hoofletter het-dit beklemtoon
die title en wys dit is die focus van die gedig.

mi 11 Maart
 Spesifiseer die inhoud- dui op ʼn spesifieke tsunami in Japan
 Sluit ook aan by “nippon” (versreël 10)
2011  Strofe 1:
Vryevers

Die aardbewing en die aanstormende
golwe van die tsunami Oorsaak van tsunami word verduidelik. Die eerste 2 versreël sluit direk an by die
1. toe die aarde se kors in twee skeur
Kwintet title. Herhaling van die s-klank “kors” en “skeur”- beklemtoon die woorde en wys
2. het eoniese kragte die oseaan gelig op die gewelddadigheid van die natuurramp, die geluid gaan met die tsunami paard.
“eoniese kragte”- verwys na die enorme, amper onmeetlike natuurkragte wat hier
3. en woedend maar dodelik sekuur ter sprake is en wat die tsunami veroorsaaak. Personifikasie- die tsunami is
4. het die watermonster met volle mag “woedend”; “dodelik sekuur” met ander woorde beweeg nie toevallig nie, maar dit
pyl spesifiek op die “weerlose wesens”af “met volle mag” dus met doel en volle
5. op weerlose wesens afgestuur … krag. Teenstelling “ maar ” alhowel die tsunami as “woedend” onbeheerbaar
Die paniek van die Japannese bevolking voorgestel word, is dit tog “dodelik sekuur” doelgerig, akkuraat om te verwoes.
wat proebeer vlug
Metafoor “watermonster” vir die tsunami- sluit aan by “serpent”, word as ʼn
6. vergeef is vervaard geskarrel waterdier voorgestel. W-alleterasie “weerlose wesens” vertraag die tempo en
7. om voor die sissende serpent beklemtoon die woorde om die kwesbaarheid/ magteloosheid van die mense
teenoor die oormag van die tsunami uit te lig. Die ellips skep ʼn dramatiese effek,
8. van verwoesting te ontkom word aan die leser se verbeelding oorgelaat. Eindrym “sekuur”; “afgestuur”
9. want duisendtalle het soos oggendmis beklemtoon die presiesheid van die verwoesting.
10. in hul geliefdes nippon
11. onder die water en puin  Strofe 2:
Vooropplasing “vergeefs” beklemtoon dat nie al die mense die tsunami kan ontvlug
12. verdwyn nie, daar gaan sterftes wees. “vervaard geskarrel”- Die woorde beklemtoon die
paniekbevange/ magtelose/ deurmekaar rondgehardloop van verbouereerde
Die nagevolge van die tsunami.
Kwatryn mennse, som is onsuksesvol. Metafoor- “sissende serpent”- die gevaar van die
13. weke lank het die monster se ingewande watermassa word gelykgestel aan ʼn gevaarlike slang/monster- “serpent”.
14. nog van oordadigheid gerammel Alliterasie die s-klank “sissende serpent” is klanknabootsend van die naderende
water en sluit ook aan by die metaforiese uitbeelding van die tsunami as
15. toe traag maar tevrede serpent/slang. Vergelyking- “ soos oggendmis ” vining in die son verdwyn, so het
16. na die dieptes teruggetrek “duisendtalle” duisende mense vining in die watermassa van die tsunami verdwyn.
Ruimte “nippon” is die Japannese woord vir Japan wat die gebeure in konteks plaas.
Alleenplasing/ agterplasing/ inkeping van “verdwyn” beklemtoon die groot
hoeveelheid mense wat gesterf het in die watermassa van die tsunami.
Tema:
Die mens is magteloos teen die mag van die natuur.

 Strofe 3:
In versreël 13 en 14 word die na-skokke van die tsunami metafories uit gebeeld
Boodskap: ook personifikasie. “oordadigheid”- die groot verwoesting aangerig deur die
Respekteer die natuur tsunami en die baie mense wat in die tsunami gesterf het. Alleterasie en
Die kwesbaarheid/magteloosheid van die mens teenoor teenstelling “traag maar tevrede” beklemtoon dat die naskokke nie meer so
die oormag van die tsunami word uitgelig.
kragtig is soos die aanvanklike skok nie, maar die monster is tevrede oor die doel
wat bereik is/ groot skade. Personifikasie is gekoppel aan tevredenheid. Die
metaforiese “watermonster” het sy doel bereik deur groot skade aan te rig en baie
mense dood te maak. Herhaling van die idee van die “watermonster” kom weer na
Toon: Stemming: vore en skep eenvormigheid met versreël 1 en 2.
Morbied, treurig, ernstig Weesmoedig, hartseer,
angs.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
anikabritsbrits
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
20
Member since
2 year
Number of followers
5
Documents
19
Last sold
2 months ago

5,0

3 reviews

5
3
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions