100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 11_Geografie Opsommings

Rating
-
Sold
6
Pages
78
Uploaded on
12-12-2023
Written in
2023/2024

Die Graad 11_Geografie Notastel is 'n onskatbare hulpbron vir studente wat geografie in Suid-Afrika studeer. Dit bevat gedetailleerde aantekeninge met diagramme en beelde om 'n duidelike begrip van die onderwerp te gee. Die notas is in ooreenstemming met die DBO- en IEB-riglyne en dek alle kwartale van die akademiese jaar. Hierdie produk is ontwikkel in ooreenstemming met die ATP-standaarde, om te verseker dat studente toegang het tot opvoedkundige materiaal van hoë gehalte. Met hierdie Notastel kan studente met selfvertroue voorberei vir eksamens en hul algehele begrip van geografie verbeter.

Show more Read less
Institution
11th Grade











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Document information

Uploaded on
December 12, 2023
Number of pages
78
Written in
2023/2024
Type
Summary

Content preview

GEOGRAFIE

, GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS [GIS]
GIS → gerekenariseerde sisteem bestaande uit of hardware, sagteware, data, mense &
metodes wat ontwerp is om ruimtelike geografiese data en nie-ruimtelike geografiese
data in te lees, te bestuur, te manipuleer, te ontleed, te modelleer en vertoon 
komplekse beplanning en bestuursprobleme op te los

• Geografie: Studie van die werklike wêreld. Fisiese en kulturele wêreld met sy
spasiëringspatrone van mense, die omgewing en hul interaksie met mekaar.
• Inligting: Stel prosesse wat rou data gebruik om inligting saam te stel wat in
besluitnemingsprosesse gebruik kan word
• Stelsels: groep gebonde voorwerpe en aktiwiteite wat op mekaar inwerk


5 KOMPONENTE:
NOTA’s:
u Hardeware [SVE, skerm, sleutelbord, muis
u stoor geografiese data in
ens.]
digitale formaat → rekenaar
u Sagteware [ArcView, QGIS, Geomatica]
u spesifieke data deur 'n
u Data [karate, satellietbeelde ens.]
gebruiker oorgeplaas
u Mense [datavasleggers ens.]
u regering, nywerhede,
u Metode [GIS-ontwerp volgens GEBRUIKER SE
grondbeplanners, binnelandse
BEHOEFTES]
sake, openbaresektorkantore
en private gebruikers
u Mense = sleutelrol in die
ontwikkeling van GIS- FUNKSIES:

programmatuur wat • insameling en vaslegging van data
belangrike geografiese • stoor en bestuur van data
inligting vaslê • ontsluiting en verwerking van data
u Geograwe → beplan (waar om • transformasie en integrasie met ander
nuwe nedersettings te data
ontwikkel, damme te bou), • ontleding van data
waar om op te tree (gee • voorstelling van data as kaarte en
aandag aan hoë vlakke van inligtingstabelle
besoedelende stowwe in 'n
bewaringsgebied) en evalueer
(die uitwerking van suur DIE WAARDE VAN DIGITALE DATA
mynwater op plaaslike
• ↑ hoeveelheid inligting wat ingesamel,
inwoners)
gestoor, ontleed en vertoon kan word
u Gebruik → voortdurend
• inligting = rekenaarstelsel gestoor en in
uitgebrei deur nuwe data en
syfervorm gemanipuleer [syfer, letter en
nuwe tegnologie
kleur = syferkode]
u spesifieke en aangepaste
• Inligting = maklik geselekteer, gesorteer en
data of inligting
grafies vertoon




2 © Noted Summaries [Graad 11 Geografie] www.notedsummaries.co.za

, 7 ELEMENTE:

1. Son = bron van elektromagnetiese energie
2. Sonenergie = golwe > beweeg deur atmosfeer [sateliete = energie (radiogolwe)]
3. Energie = aardoppervlak > golfbande & wisselwerking met oppervlak [geabsorbeer,
uitgestraal, teruggekaats]
4. Afstandsensors = energie in verskillende golfbande bespeur & regsistreer inligting
5. Energie inligting = elektroniese seine → grondstasie (omskakel van inligting > kaarte >
satellietbeelde)
6. Mense → satellietbeelde = inligting oor aarde
7. Kaarte / modelle = nuwe kennis oor gebied te ontwikkel / help oplos van
omgewingsprobleme

DATA moet eers ruimtelik verwys word in 'n koördinaatstelsel = geoverwysing (Georef in
kort)

RUIMTELIKE & SPEKTRALE RESOLUSIE

ELEKTROMAGNETIESE ENERGIE SATELLIETE & SENSORS
[SPEKTRALE RESOLUSIE] [RUIMTELIKE RESOLUSIE]
→ golflengtes = bande → elkeen = sensors > bespeur inligting [beskryf
→ sensors op satelliete = energie buite sigbare hoeveelheid / grootte van beeldelemente in
spektrum bespeur PIXELS]
→ vermoë van die sensor om inligting oor
verskeie spektrumbande van die
elektromagnetiese spektrum te bespeur




Hoë resolusie Med. Resolusie Lae resolusie




4 TIPES DATA

Ruimtelike kenmerke = punt-, lyn- of gebiedseienskappe [geografiese data = vorm en die
absolute en relatiewe posisie van alle geografiese kenmerke vertoon]

Nie-ruimtelike data ( attribuutdata ) = inligting wat die ruimtelike eienskappe van die
ruimtelike kenmerke of voorwerpe beskryf




3 © Noted Summaries [Graad 11 Geografie] www.notedsummaries.co.za

, RASTER, VEKTOR EN WERKLIKE DATA

Vektordata = toon geografiese
kenmerke in die vorm van basiese
geometriese voorwerpe soos punte, lyne
en poligone




Rasterdata = toon geografiese
kenmerke by wyse van gerangskikte
patrone binne 'n ruitenet van vierkantige
of reghoekige selle. Die posisie van elke
sel word bepaal deur die nommer van sy
ry en kolom.




GEOVERWYSDE TEMATIESE LAE:




4 © Noted Summaries [Graad 11 Geografie] www.notedsummaries.co.za

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
NotedSummaries STADIO
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
1476
Member since
4 year
Number of followers
780
Documents
207
Last sold
2 weeks ago
Noted Summaries

4,5

235 reviews

5
164
4
45
3
19
2
1
1
6

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions