Eenheid 1:
Statistiek
Statistiek SA = SA se nasionale statistiekagentskap
- Doen elke 5 jaar opnames vir inkomste en bestedingspatrone v.d bevolking.
- Die data word gebruik om die verbruikersprysindeks (VPI) op te dateer.
- Die VPI is n lys van produkte en diense wat die meeste gebruik word.
- Dit word gebruik om inflasie te meet.
- Dit word gebruik vir vergelykings tussen die bevolking (ouderdom, inkomste, geslagte ens.)
Inkomstebronne van SA
Inkomste kan finansieel of nie-finasieel wees.
Nie-finansiele inkomste voorbeelde :
Dit is in ruil vir iets anders as geld.
= maak jou eie huis skoon, vermy betaling vir iemand anders
= produseer enige produk self
= dienste wat gratis deur die staat voorsien word
= vergelyk pryse voor mens goed koop
= voordeel om goed te ontvang sonder om te betaal.
,Finansiele inkomste
Geld wat die huishouding in ‘n sekere tyd ontvang.
Hoofbronne van inkomste :
Arbeid - salaris/lone = maandeliks/weeklikse betaling
- kommissie = betaling aan verkoopspersoon
- fooie = Fooie gehef deur dienste bv. Dokter
- bonusse = betaling vir dienste gelewer deur die
jaar.
Produkte - boerdery = verkoop van produkte
- wins = geld ontvang om iets te verkoop vir
meer as die regte waarde
Beleggings - rente = rente van spaarrekening
- dividende = geld van aandele
- huuropbrengs = geld deur huur van eiendom
Aftree-inkomste - uitkeerversekering = polis uitbetaal
- pensioen = geld word gegee ween aftreding
- annuiteite = geld vanuit aftreefonds
, Maatskaplike- - ouderdomstoelaes, = Toelaes word deur regering betaal
dienste kinderonderhouds
Byvoordele - Belasbaar/nie-belasbaar = Ekstra goed soos pensioenfonds
mediesefonds of behuising.
Informele inkomste - geskenke/erfgeld = finansiele geskenke
Geld in n testament.
Wat beinvloed besteding ?
: Belangrike faktor omdat dit n land se ekonomiese groei + ontwikkeling beinvloed
Sosio-ekonomiese vlak van n individu/huishouding
● Mense met lae-inkomste = fokus op noodsaaklikhede
● Mense in middel-inkomste = fokus op noodsaaklikhede, opvoeding en uitgawes
● Middel tot hoe-inkomste groep bestee geld aan luukshede.
● Hoe-inkomste groep = bestee meer geld aan luukse motors, huise ens.
Tipes huishoudings en gesinsiklusse
Huishoudings met kinders bestee geld aan skoolfondse
Huishoudings met kinders wat uit die huis is - bestee geld aad stokperdjies
Huishoudings met studente/vriende bestee geld aan verskillende goed.