Eenheid 1: Mense en kos
Bl. 48
1. Maniere hoe mense hul kos kry
Mense kan hul kos kweek (bv. mense op ‘n plaas, dorp of stad) of koop.
Party mense is kosversamelaars.
o Wat doen kosversamelaars?
Hulle vang vis, jag diere, soek en eet
plante wat in die natuur groei.
Hulle pluk vrugte, bessies sampioene en
grawe wortels uit.
o Kosversamelaars weet wat gesond en wat giftig is.
Kosversamelaars = iemand wat kos wat in die natuur groei, versamel
en eet.
Giftig = iets wat jou siek kan maak as jy dit eet of drink.
Meeste van ons kos kom van die plase af.
o Die boere werk op plase en produseer die kos wat ons eet.
Bv, mielies, vleis, groente en
eiers.
Meeste van die vis wat ons eet word in die
see gevang.
o Ons kry ook varswatervis wat in
damme en mere voorkom.
Varswater = water wat nie sout is nie (dit kom nie uit die see nie)
, Eenheid 2: Maniere van boer
Bl. 50 – 51
1. Bestaansboerdery
Bestaansboerdery = boerdery vir eie en gesin se gebruik.
Baie mense in Suid-Afrika kweek hul eie gewasse en hou hulle eie diere vir
kos aan.
Gewasse = plante wat mense plant en kweek om te gebruik.
Meerderheid van die kos word geëet, asook so bietjie van dit word verkoop.
o Die geld wat hulle van die verkope gemaak het word gebruik vir goed
wat hulle nie self kan maak nie, bv. seep en kospotte.
Bestaansboere = boere wat gewasse kweek en diere aanhou om hulleself en
hulle gesinne te voed.
Meestal van die werk op bestaansplase word deur:
o Vroue
o Kinders
o En ou mense, gedoen
Mans werk dikwels ver weg in die dorpe.
Baie van die werk word met die hand gedoen deur eenvoudige werktuie
o Bv. grawe en skoffels.