Jaco Jacobs
Mozart met lipstick:
- Tiaan vir Zane gesê = slegte idee om vir Mozart lipstick aan te sit.
- Zane = Revlon Passion Fruit lipstick opgetel op pad skool toe.
- Klok lui vir 2de pouse = Juf Pienaar vra Tiaan om vir Mnr Marx ‘n koevert te vat.
- Mnr Marx = musiekonderwyser.
- Skoollegende → Mnr Marx + Juf Pienaar = mekaar gesoen by skoolsokkie.
- Mnr Marx is nie in sy klas → Zane sê hy moet die koevert net op tafel neersit.
- Klas = groterig + bord is vol notebalke + woorde soos “staccato”, “pianissimo” + “legato”.
Mure = vol van plakkate met gesigte van musikante + lessenaar is agter die klavier.
- Zane beduie na plakkaat van Beethoven → volgens hom was hy blykbaar briljant, maar het
nooit hare gekam.
- Zane = hou borsbeeldjie van Wolfgang Amadeus Mozart → Zane het sy lippe bloedrooi
geverf.
- Deur gaan oop → Mnr Marx se kort figuur + hare soos Beethoven gekam = vra hy moenie
die beeldjie laat val nie = hy’t hom in Oostenryk gekoop + fortuin gekos.
- Mnr Marx wil Zane + Tiaan na skool sien.
Hou in toekoms vir Zane van lipstick af weg.
Orkesoefening:
- Tiaan = al baie in die moeilikheid a.g.v. Zane.
- Tiaan + Zane = al van Gr3 af vriende.
- Zane = gehoop hulle is alleen + dat hulle strafwerk en ‘n uitvreet sal kry.
- In klas = sowat 20 kinders = besig om musiekinstrumente te stem.
- Mnr Marx verwelkom hulle + sê Zane + Tiaan het hom ‘n idee gegee vir die volgende les →
postmodernisme.
- Liezl (slimste + mooiste meisie in Gr10) antwoord vraag oor “Wat is postmodernisme?” =
“Dis gewoonlik ‘n soort reaksie op modernisme + lewer kommentaar op ouer kuns”.
- Mnr Marx lug die beeldjie = almal lag.
- Zane + Tiaan = hou nie van klassieke musiek – eerder rock.
- Mnr Marx vra watter tipe rock hulle van hou?
* Alternative rock
* Dunk rock
* Blues rock
* Grunge rock
* Post-grunge
* Goth metal
* Metal
* Nu metal
- Frik van Tonder (1ste span rugby heelagter) roep uit dat Zane + Tiaan ‘n band het.
- Mnr Marx vra wat hul band se naam is?
Zane antwoord Bosvark
Tiaan antwoord Hardeskyf.
- Mnr Marx wil begin oefen → sê hulle moet volgende keer toestemming vra + sê hy’t ‘n
1
, inligtingstuk oor Rumoer (rock-kompetisie vir skolebands) + wil hê hulle moet inskryf.
Pause. Rewind.
- Tiaan = mal oor musiek = die tipe wat jou op ‘n trip kan sit wat voel of die persoon wat sing
verstaan waaroor + waarom jy mal is.
- Op ‘n goeie dag = CD-speler hard + op ‘n slegter dag = CD-speler nog harder.
- Tiaan = op laerskool 3jr lank musiek gespeel → die musiekonnie het hom nie leer speel
wat hy wou + hy opgehou.
- Tiaan + Zane = speel vir so jaar of wat al saam →klink nie te sleg nie → kom 1 keer ‘n
week in garage bymekaar.
- Nie sukses met liedjies skryf + nog nooit ‘n gig gespeel nie.
- Hul advertensies gemaak → nooit opgesit nie.
- Zane + Tiaan het nie ‘n naam vir die band.
Play.
- Zane = kan nie ‘n slegte idee ignoreer nie.
- Vertel Mnr Marx hulle kort ‘n drommer + sanger.
- Kinders in skoolorkes wil kom vir oudisies → solank hulle nie ‘n boereorkes is nie.
- Zane geniet al die aandag = Tiaan = kwaad, maar Tiaan ignoreer hom.
- Hulle nog nooit oudisies gehad = Mnr Marx stel voor hulle gebruik die leë klaskamer
langsaan syne.
- Zane stel Donderdagmiddag na skool voor vir die oudisies – Tiaan kan dit nie glo nie + Mnr
Marx sê dis reg.
Musiekklaskamers is van die gevaarlikste plekke op aarde.
Selfportret.
- Tiaan speel met die timer-funksie op sy nuwe digitale kamera wat hy die vorige maand vir
sy verjaarsdag gekry het – by sy ouers.
- Hy vind dit moeilik om ‘n foto so te neem → het al die foto’s van sy neus, voorkop, een oog
ens. geneem + hy las dit bymekaar + noem dit “stukkies van ‘n sestienjarige”.
- Zane kom in kamer in → Tiaan baie suur + wil nooit weer die huis verlaat nie.
- Zane redeneer dat dit ‘n goeie ding is dat hy Bach (Tiaan korregeer hom – dis Mozart) met
lipstick ingekleur het, want oor 2 dae hou hulle oudisies, skryf in vir ‘n kompetisie + Liezel
het vir Zane gesmile.
- Tiaan redeneer Liezel het hom eerder uitgelag.
- Hy tel sy kamera op + neem ‘n foto van Zane = “Zane le Roux, moeilikheidmagneet + die
wêreld se grootste sucker”.
Kennisgewings
- Zane maak kennisgewings om by skool op te sit.
- Tiaan sê dis kort + kragtig, maar oudisies is verkeerd gespel (Zane het dit “oudiesies”
gespel)
- Tiaan = kwaad omdat Zane nie eers met hom gepraat het oor die band nie.
- Zane dink dat Tiaan baie opgewonde is oor alles.
- Tiaan vat een van die kennisgewings + stoot sy fiets deur die hekkie.
Kennisgewing:
2
, Oudiesies vir band (vocalist +
drummer)
Waar: Leë klas langs musiekklas.
Wanneer: Môre na skool.
Zane se verdiende loon
- Donderdagoggend = Tiaan se pa = ‘n dr (hy kan nie siek speel nie)
- Zane = klaar die dromstel by die skool geleen + kitare is al daar.
- Zane staar vir Liezl = hy sien nie daar’s nog niemand by die oudisies nie.
- Tiaan = verlig dat daar nog niemand is nie.
- Vertrek = stowwerig + Tiaan hoop die vertrek is klankdig sodat Mnr Marx hulle nie
moeilikheid kan gee oor die geraas nie.
- Zane lyk afgehaal omdat niemand reageer het nie.
- Tiaan prober troos deur te sê dis omdat hy “môre” op die plakkaat geskryf het + stel voor
dat hulle eerder iets moet gaan eet.
- Zane = gaan na Mnr Marx se klaskamer toe, sê Tiaan moet sy kitaar bring = hulle gaan
oudisies hou.
Oudisies
- Tiaan dink aan daai nagmerries waar mens voor ‘n hele saal staan + sing + op die punt
waar jy dit geniet kom jy agter jy’s poedelkaal – Hy voel op oomblik so.
- Al die kinders in die skoolorkes sit en kyk vir Tiaan + Zane – Tiaan dink dis ‘n klasgrap
soos wat hulle in Juf Pienaar se klas gemaak het – hulle almal het dieselfde tyd begin
gaap.
- Zane dra die dromstel in + vertel dat hulle opsoek is na ‘n drummer + vocalist.
- Tiaan probeer moed bymekaar skraap om te sê hulle moet die hele ding los.
- Liezl steek haar hand op + vra hoekom hulle vir Zane + Tiaan oudisies moet aflê – sy voel
Tiaan + Zane moet hulle eers bewys dat hulle kan speel.
- Mnr Marx stem saam met Liezl.
- Mnr Marx stel hulle voor as Zane le Roux op baskitaar + dat dit dalk nie so belangrik is vir
‘n band nie, maar die diep dreunklank maak die ruggraat van ‘n rockliedjie + Tiaan Fourie
op die elektriese kitaar wat in ‘n rockband soos die 2de hoofsanger is.
- Tiaan val in by Zane (die liedjie = Nirvana se Smells like teen spirit) + paar knik hulle
koppe op-en-af + na die liedjie = kry hulle ‘n handeklap + ‘n wolwefluit.
- Frik van Tonder (tjellis) staan op + sê hy wil probeer – die klas begin skater van die lag +
Mnr Marx beduie met sy kop dat Frik moet ophou.
- Zane vra of hulle kan probeer met die vocals – Johan Meiring steek sy hand op en sê dat
as Frik gaan probeer sing wil hy eers kamer verlaat – Almal lag.
- Linette Marais kondig aan dat sy + Cecile wil probeer – hulle sing elke jaar ‘n duet by die
skool se talentaand = nie baie talent nie -hulle word entoesiasties toegejuig + sing Mamma
ek wil ‘n man hê met verskeie dansies + ‘n paar ouens wat wolwefluite gee.
- Iemand skree uit dat Cecile vir haar ma moet sê sy’t ‘n man gekry – Mnr Marx kry hulle om
te bedaar + stel voor hy sal na die oefening uitvind watser een die ou wil hê.
- Frank Richter – klink soos 1 van daai hartseer cowboys in die Westernflieks.
- Vincent Abrahamse – hy rap soos ‘n pro, maar Zane + Tiaan hou nie regtig van rap nie.
- Maryke Venter – nie sleg nie – sy sal ‘n opvolger van Patricia Lewis wees.
- Lydia Beukes – sy sing ‘n ordentlike rockliedjie (Foo Fighters – All my life) – sy’t die looks,
ritme, attitude, maar nie die stem nie – klink soos ‘n hamster wat helium ingesluk het.
- Liezl se vriendin probeer haar so vêr kry om te gaan – ander stem + por haar aan + sê sy
3