FANIE VILJOEN
CHARACTERS
Greg Owen
- Kuberkraker naam – G4ce
- Hoofkarakter
- Studeer sportwetenskap = sportsielkundige
- Sy broer, John, het homself gemoord
Xander Gericke
- Kuberkraker naam – Ekk-0
- Eckardt Wilken's regte naam is Xander Gericke.
Plank Gibbons (Mark)
- Greg se beste friend van Lawson College
- Bly in Wilgenhof (sy pa)
- Valkyrie het hom geskiet omdat hy die transponder in sy hand
het gehad.
- Hou van dagga en alkohol drankies
Chris Owen
- Greg se pa
- Eienaar van Turret Media
- Candle stick maker
- In die tronk omdat hey indirek mense moord en vir terrorisme
Thomas Jean Lawson
- Founder of Lawson College
- Ryk sakeman wat in Clifton woon
- Almal dink hy die baker is
Dok Pienaar
- Butcher
Dr Riaan Trollip
- Sebastian Stadler se neef.
- Was in die trunk vir kinderpornografie, maar die Baker het dit
op sy rekenaar gelaai
Chloe Adams
1
, - Kunstudent
Lisa Schutte
- Elfgesig, blinkoog, swartharige meisie
- Planks vriendin en liefde van sy lewe
- Studeer 'n Bcom op Stellenbosch
Dirk Schutte
- Lisa se pa
- Oud Polisieman
- Hy het by Florence gaan om te sien of Plank veilig is en omdat
Greg se ma was bekommerd.
Dain February
- Pophuispille RITALIN
- Greg se vriend van klas
Nicole
- Greg se ou vriendin
- Het ‘n baba, Colette
Ayla
- Xander se meisie
- Van Turkye, maar het ‘n Suid-Afrikaanse agtergrond
- Sy kan Afrikaans praat omdat haar pa is Suid-Afrikaans
- Haar ouers werk vir Doctors Without Borders
Valkyrie
- Die Baker se vrou
- Sy sien Greg by Vensters en die hof
Sebastian Stadler
- Die Baker
- Dokter in virologie
WOORDE TE ONTHOU:
Skuldig = Gulity
Sportswetenskap = Sports Science
Sportsielkundige = Sports psychologist
2
, Kuns = Art
Verrai = Betray
Tronk = Jail
Bloot te stel = Expose
Lokaas = Bait
Angs = Anxiety
Aanval = Attack
Chemiese ingenieur. = Chemical engineer
Verskoning te vra = Apologise
Wapens = Weapons
Gesigherkenning = Facial Recognition
Sagteware = software
Omseil = Bypass
Kuberkraker = hacker
te kraak = hack
Wegkruip = hide
Selfmoord = suicide
Pistool = gun
Sleutelwoord = password
Hegtenis = custody
Steek = stab
geslypte tandeborsel = sharpened toothbrush
Geskiet = shot
Spoedboot = speed boat
Kinderpornografie = child pornography
Terras = balcony/terrace
Gebrande boek = burnt book
Teengife = antidote
Gif = poison
Hoed = hat
Lok = lure
Geslaan = hit
Marteling = torture
Konferensie = conference
BELANGRIKKE INFORMASIE:
Baker Verdagtes (Suspects):
Thomas Lawson
Dok Trollip
General Winters
André Symington
Konflik met Greg en Xander:
3
, Greg se pa het met die Butcher en die Baker Regter Gerieke
moord.
Xander het Greg se familie bloot gestel (expose).
Greg het nie die transponder in sy hand nie.
Greg het nie Xander vir die gebrande boek vertel nie.
Xander het gesê dat Plank kan nie saam met mekaar na Italië
kom nie.
Greg het in die middle van die aand na die Baker se huis by
Florence gegaan.
Greg het Alya gesoen.
Greg het die foon met gesigherkenningsagteware gelaat
omday hy ‘n power bank nodig gehad.
Ironies (impak) in die boek:
Toe Xander het uitgevind Greg het nie die transponder in sy
hand geplant nie (einde van die boek):
Omdat die transponder in Plank wat doodgeskiet is se hand
was, het die media berig dat dit Greg Owen is wat in Venesië
doodgeskiet is.
Wanneer Greg Xander bo Plank kies:
Wanneer hy in Venesië deur die Baker (Valkyrie) se manne
doodgeskiet word, boet Plank onskuldig vir die wraak wat
Greg en Xander op die Baker neem.
Die Baker en Dr Trollip:
Hulle pa het hulle geslaan.
Die baker het die plaasdiere met gifstowwe gemartel
Die baker het kinderpornografie op sy rekenaar laat piaas en
hom in die tronk laat vermoor / ophang sodat dit soos
selfdood moes lyk.
Epilogue
- Die eerste toneel begin met 'n karakter met die naam Eckhart wie
se naam Xander is
- Hierdie toneel speel af wanneer hy 12 jaar oud is, een aand hoor
hy 'n gil wat ons uitvind sy ma's is, sy pa hardloop dan in en gryp
hom aan die skouers en sê vir hom "Ek sal jou altyd liefhê, onthou
dit."
4